clinique_xmas1
Van ons adverteerders

Clinique se geskenk aan jou!

Dié feesseisoen het Clinique in ‘n opwindende kompetisie, eksklusief saam met Edgars en Red Square, besluit om terug te gee. As jy R850 of meer by jou naaste Clinique-toonbanke in Edgars en Red Square spandeer, staan jy ‘n kans om hierdie groot prys ter waarde van R50 000 te wen!

PRYS:

7 nagte in Mauritius vir twee persone (alles ingesluit)

+ R10 000 koopbewyse van Edgars

+ Clinique-produkte ter waarde van R5 000

Inskrywingsvorms is by Clinique-toonbanke in uitsoek-Edgars-en Red Square-takke te kry.

Die kompetisie begin 20 November en die sluitingsdatum is 25 Desember 2009.

Besoek ook www.clinique.co.za

Voorwaardes geld.

VUL JOU KERSKOUS MET DIÉ SPESIALE CLINIQUE-AANBIEDINGE*

 

1. GREAT SKIN HOME & AWAY (beskikbaar vir velsoorte I/II of III/IV)

Merry Clinique

PRYS: R700 (WAARDE = R1 000)

Dit sluit in:

Liquid Facial Soap 200 ml
Clarifying Lotion 487 ml
Dramatically Different Moisturizing Lotion/Gel 125 ml
Liquid Facial Soap 30 ml
Clarifying Lotion 60 ml
Dramatically Different Moisturizing Lotion/Gel 30 ml

2. DAILY DEFENDERS

Merry Clinique

PRYS: R560 (WAARDE = R965)

Dit sluit in:

Youth Surge 50 ml
Even Better Skin Tone Corrector 15 ml
All About Eyes Rich

3. AROMATICS ELIXIR LUXURIES

Merry Clinique

PRYS: R625 (WAARDE = R835)

Dit sluit in:

Aromatics Elixir Perfume Spray 25 ml
Aromatics Elixir Body Wash 75 ml
Aromatics Elixir Body Crème 75 ml

4. PERFECTLY HAPPY

Merry Clinique

PRYS: R440 (WAARDE = R706)

Dit sluit in:

Clinique Happy Perfume Spray 50 ml
Clinique Happy Body Cream 75 ml
Clinique Happy Perfume Rollerball
Long Last Glosswear SPF 15 in Bonfire

* Aanbiedinge hierbo genoem is beskikbaar by Edgars, Foschini, Stuttafords en Truworths-takke landwyd. Geskenkopsies en beskikbaarheid mag van winkel tot winkel wissel. Aanbod geld terwyl voorraad hou.