melatofuturplus_retail_cream_hr
Van ons adverteerders

Gatineau – jonger vir langer

Gatineau is die leier in gevorderde teenverouderingsvelsorg vir meer as 7 dekades. Kry nou jou spesiale teenverouderingspakket* teen ‘n afslag van sowat 30%!

Dié spesiale pakket, beskikbaar by Gatineau-toonbanke landwyd, sluit ‘n stylvolle sakkie met blompatrone in. Jy kan een van 4 verskillende pakkette kies en elkeen is gemik op ‘n spesifieke veltipe. Elkeen van dié 4 pakkettte sluit 2 volgrootte topverkoper-teenverouderingsvogrome én ‘n toetsgrootte serum in.

1. Volgrootte Melatogenine Cream & Defi Lift Neck Cream met ‘n toetsgrootte Melatogenine Force Collagen Serum

2. Volgrootte Melatogenine Futur Plus Cream & Defi Lift Neck Cream met ‘n toetsgrootte Melatogenine Force Collagen Serum

3. Volgrootte Defi Lift Cream & Defi Lift Neck Cream met ‘n toetsgrootte Melatogenine Force Collagen Serum

4. Volgrootte 3D Perfect Design Cream & Defi Lift Neck Cream met ‘n toetsgrootte Defi 3D Perfect Design Serum

Gatineau-produkte is beskikbaar by uitgesoekte Truworths, Stuttafords, Foschini en Dischem-winkels sowel as in toonaangewende salonne en apteke landswyd.

Vir jou naaste verskaffer, skakel 021 701 2900.

* Aanbod beskikbaar terwyl voorrade hou.