Van ons adverteerders

Het jy die beste ma ter wêreld? Vertel ons van haar en julle kan albei wen!

Dis ‘n gelukkige Moedersdag met Elizabeth Arden!
Wen twee parfuum-geskenkpakke van Elizabeth Arden – een vir jou en een vir liefste Ma. En ja, jou vriende en familie kan ook iets wen. Lees hier.

Vertel ons waarom jóú ma die heel beste ma ter wêreld is, laat jou vriende en familie almal stem, en wen parfuum-geskenkpakke van Elizabeth Arden  – een vir jou ma en een vir jou!

Hoe moet jy jou ma inskryf?

Klik op ‘skryf in’ en vertel ons in 400 woorde of minder waarom jou ma die beste ma is. Jy sal ook ‘n foto moet reghê wat kleiner as
2 MB is. (Foto’s wat te groot is, sal nie suksesvol oplaai nie). Die inskrywing sal nie dadelik op sarie.com verskyn nie, maar moet eers deur die webspan gepubliseer word. Dit sal binne 24 uur in die week en 72 uur oor ‘n naweek gedoen word. Indien daar probleme is, stuur ‘n e-pos aan sarie@sarie.com

Hoe word die wenners gekies?

Deel jóú inskrywing met jou vriende en familie, en kry hulle om kommentaar hierop te lewer. Die ma met die meeste kommentare sal uiteindelik wen. Die goeie nuus is dat 2 van jul beste vriende en familie wat kommentaar gelewer het, ook elk ’n Elizabeth Arden-geskenkpak ter waarde van R1 500 sal wen.

Só, skryf so gou moontlik in en nooi jou vriende en familie om te kom ‘stem’. Die wenners word Vrydag 7 Mei op sarie.com aangekondig.

 

Maar onthou: Selfs al wen jy nie, is jou storie oor jóú ma ’n wonderlike eerbetoon aan haar. Jy kan haar ook in elk geval ’n spesiale Red Door-geskenk gee, of een van ons heerlike parfuum-geskenkstelle van uitsoek- Foschini, Edgars, Red Square en Truworths-winkels en apteke.

Red Door – perfek vir Moedersdag

 

Elizabeth Arden Red Door

Red Door het reeds ’n ikoniese parfuum geword – dalk omdat Elizabeth Arden so suksesvol was met die vasvang van die kern van vrouwees: Vroulikheid gekombineer met onafhanklikheid, klassieke sofistikasie verskerp deur intrige en suiwer magnetisme. Met note van ilang-ilang en ryk rooi rose, skaars Oosterse winter-orgideë en sweempies jasmyn, lelie, hout en heuning skep Red Door die gevoel van verleidelike vrouwees.

Bederf haar!

Gee haar die geskenk van Red Door, Elizabeth Arden se klassieke, elegante kenmerk-geur, of kies uit ons versameling lieflike parfuum-geskenkstelle.

 

Elizabeth Arden 5th Avenue

Elizabeth Arden 5th Avenue

Moedersdagstel

* VHP R420

* Waarde R650

* Besparing R230

Elizabeth Arden Red Door

Elizabeth Arden Red Door

Moedersdagstel

* VHP R395

* Waarde R530

* Besparing R135

Elizabeth Arden Provocative Woman

Elizabeth Arden Provocative Woman

Moedersdagstel

* VHP R360

* Waarde R560

* Besparing R200

Pretty Elizabeth Arden

Pretty Elizabeth Arden

Moedersdagstel

* VHP R395

* Waarde R630

* Besparing R235

Beskikbaar by uitsoek-Foschini, Edgars, Red Square en Truworths-winkels en apteke.

* Word ook ‘n Facebook-fan van SARIE of volg ons op Twitter om op die hoogte te bly van dié wedstryd.