Van ons adverteerders

In jou November-SARIE: Kry 25%-afslag op jou mode-aankope

Vier dié seisoen jou vrou-wees deur jouself te bederf met alles wat pragtig, luuks, koesterend , uitmuntend, lieftallig en 100% vroulik is.

Toon die brosjure op bl. 86 van jou November-uitagwe van SARIE by jou naaste Stuttafords-winkel en kry 25% afslag op jou mode-aankope.

* Geldig tot 21 November 2010