dci_wireframeglobe_silver
Van ons adverteerders

Jou spesiale reis-aanbod van Diners Club

1. LANZERAC HOTEL AND SPA
Met meer as 300 jaar se geskiedenis in die Kaapse Wynland kan jy luuksheid, eersteklas-diens, uitmuntende kookkuns en top-wyne by Lanzerac verwag.

AANBOD: Diners Club-lede kan ‘n opperste bederf geniet teen slegs R640 per nag per persoon wat ‘n luukse kamer deel.

Hierdie aanbod sluit aandete, bed en ontbyt, plus ‘n gratis bottel wyn in.

Om te bespreek, kontak die Diners Club Concierge Service by 0861-DINERS (346377)

**Aanbod geldig tot en met 30 September 2009. Besprekings onderhewig aan beskikbaarheid.

2. AIR TO AIR AFRICA

AANBOD: Diners Club-lede kry 15% afslag per persoon per vlug:
Normale prys – R1 800
Diners Club-prys – R1 530

Geniet ook ‘n gratis ontbyt by die Heia Safari Ranch.

Om te bespreek, kontak die Diners Club Concierge Service by 0861-DINERS (346377)

**Aanbod geldig tot en met 31 Maart 2010

3. AVIS CAR RENTAL
By Avis is mense belangriker as motors en bied hulle die perfekte vervoer-pakette vir individue, groepe en selfs verskaffers.

Met meer as 130 bestemmings reg oor Suider-Afrika, puik motors, ekstra voordele en oplossings wat aan almal se behoeftes voorsien, werk Avis steeds harder vir jou.  

AANBOD: Die Diners Club-aanbod sluit 200 gratis kilometer en ander eksklusiewe tariewe in.

Om te bespreek, kontak die Diners Club Concierge Service by 0861-DINERS (346377)

**Aanbod geldig tot en met 1 Mei 2010

Vir nog aanbiedings en om jou Diners Club-kaart te bestel,

besoek Diners Club se webwerf