Van ons adverteerders

Komplimente vir jou helder vel

Die nuutste produk in die Clinique Even Better-reeks, Even Better Clinical Dark Spot Corrector, is die antwoord op donker vlekke en ‘n oneweredige velkleur. Dié revolusionêre produk is deur dermatoloë ontwikkel en in kliniese toetse het dit ‘n 53% verbetering in veltoon opgelewer. Dit het dieselfde goeie resultate as die voorste voorskrifbestanddeel in dermatologiese behandelings behaal.

Binne slegs 4 weke lyk vel helderder, meer egalig en uiteindelik jonger. En ná 12 weke se gereelde gebruik is daar ‘n merkbare verbetering in donker kolle, verouderingsvlekke en aknee-merkies.

Even Better Clinical Dark Spot Corrector is baie geskik vir sensitiewe velle.

Gebruik dit twee keer per dag en saam met die nuwe Even Better Skin Tone Correcting Moisturizer SPF 20. Rond dan af met Even Better Makeup SPF 15 en jy sal die komplimente inryg! Moet ook nooit jou sonskerm vergeet nie!

Vir meer, besoek www.clinique.co.za.

  • lUSJTH ivflaeirkeud, [url=http://pwoqegicdqfy.com/]pwoqegicdqfy[/url], [link=http://tbmzkiupopqt.com/]tbmzkiupopqt[/link], http://tyhlszommsrc.com/

  • Hyla

    Ek kan beslis die bg produk aanbeveel – het nogal baie pigmentasie vlekke gehad van die Afrika-son en ek is nou besig met botteltjie no 4 en ek moet se my vel het beslis verbetering getoon en die vlekke is minder opvallend…