startreat_a1_1
Van ons adverteerders

Kry ster-behandeling!

Gaan na jou naaste Clinique-toonbank by uitsoektakke van Foschini en kry raad by die skoonheidskenners. Só sal jy altyd soos ’n Hollywood-ster lyk én voel!

As ‘n spesiale ster-bederf, kan jy nou 2 toetsgrootte Clinique-produkte van jou keuse én 4 ml Aromatics Elixir-parfuum kry wanneer jy 2 Colour-produkte, waarvan een ’n onderlaag moet wees, koop. Daar is slegs een stel per kliënt en die aanbod geld terwyl voorraad hou.

PLUS jy kan ‘n professionele fotosessie vir jou én 3 vriendinne wen wanneer jy tussen 17 September en 4 Oktober ‘n draai maak by Clinique-toonbanke in Foschini-uitsoektakke!

Die prys is ’n volle R50 000 werd en sluit in:

  • ’n professionele fotosessie vir jou én 3 vriendinne
  • Clinique-mooimaaksessies en Clinique-geskenkpakke
  • ’n Mode-oormaaksessie deur Foschini én klere sodat julle altyd soos sterre kan lyk! Die fotosessie sal in die Foschini-klubtydskrif verskyn.

Skryf só in:

Besoek Clinique-toonbanke by uitsoektakke van Foschini tussen 17 September en 4 Oktober 2009.

Wanneer jy inskryf, sal jou naam, kontaknommers, e-pos-adres en die strepieskode van jou gunsteling-Clinique-produk gevra word. Slegs een inskrywing per persoon. 

Die wedstryd sluit op 4 Oktober 2009 en die wenner sal binne 2 weke ná die sluitingsdatum aangekondig word.

Vir meer inligting oor produkte, besoek www.clinique.co.za