almay1
Van ons adverteerders

Ma se beste grimeerwenke

Van die dag wat jy in die geheim met Ma se maskara geoefen het, tot die oomblik toe sy jou geleer het hoe om oogskadu op te sit – ‘n ma se grimeerwenke bly die beste. Jy deel ‘n leeftyd se mooi oomblikke met die belangrikste vrou in jou lewe, en Almay® wil dit vier!

Kry dié oornagsak gratis

wanneer jy enige twee Almay®-produkte koop. Een daarvan moet ‘n bevogtiger wees. Slegs terwyl voorraad hou.

Besoek ons Facebook-blad vir meer opwindende weggeepryse.