Van ons adverteerders

‘n Appel ‘n dag laat die liefde blom

 

Daar’s 3 nuwe toffie-appel-geure in die DKNY Delicious Candy Apple-reeks:
Sweet Caramel, Ripe Raspberry
en Juicy Berry

Sweet Caramel
Verbeel jou: Die kombinasie van heuningsoet vrugte, verleidelike blomgeure en liplekker soetgoed. Die geur van toffie-appel en peer, malvalekker en jasmynbloeisels, viooltjieblare en ‘n tikkie groen varsheid. En om dit af te rond, romerige karamel en geklopte room!

Ripe Raspberry
Dra die vars geure van kraakvars appels, lemmetjie en versuikerde framboos op jou vel. Voel die sagtheid van pinksterroos- en soet lelie-geure, die tinteling van kolaboom . . .

Juicy Berry
Swartbessies, braambessies, sappige pere en lietjies wat bars van soetheid, met die fluweelsagte geure van roosblare en appelbloeisel. En om die vrugtige heerlikheid af te rond, romerige sandelhout en soet houtgeure. Juicy Berry is ‘n bessie-bederf soos min!

DKNY Delicious Candy Apples Elke Delicious Candy Appel-geur kom in die skattige appelvormige Be Delicious-botteltjie, gekleur volgens geur.

Daar is ‘n beperkte oplaag beskikbaar van die nuwe Delicious Candy Apples-versameling en dit sal vanaf 1 Februarie in winkels beskikbaar wees teen R575 elk.

DKNY die handelsmerk is in 1989 deur Donna Karan geskep. Soos al die DKNY Delicious-geure is die Candy Appel-reeks geïnspireer deur die gevoel en energie van New York se strate: ryp vir die liefde, die lewe en die avontuur.

DAAGLIKSE WENNERS

Maandag 8 Februarie: Elma Botes

JY KAN ‘n appel ‘n dag WEN!

Jy kan vanaf Maandag 8 Februarie tot Vrydag 12 Februarie elke dag ‘n DKNY Delicious Candy Apple-geur wen. Skryf in hieronder

 

  • Esther Schumacher

    Yummy!

  • Annaline

    Dit klink so lekker, die beskrywing is "spot on". Ek het die geure die naweek gaan beproef by ‘n kettingwinkel groep en die Juicy Berries is my gunsteling alhoewel die res ook lekker ruik…hmmmm heerlik,

  • Ronel

    Wat kan nou lekkerder as toffie apples proe en dan nog net so lekker ruik ook???? Lipleklekker!!!!!!

  • Ronel

    Wat kan nou lekkerder as toffie apples proe en dan nog net so lekker ruik ook???? Lipleklekker!!!!!!

  • Amy de Jager

    (^_^) MMmmm…

  • Zunelle

    Sulke oulike botteltjies en dit ruik hêmels*

  • Ria Harmse

    Gelukkig is my man mal oor toffie-appels….

  • Neritia

    Die botteltjies laat my aan daardie rooi en groen "shirbet" stokkielekkers dink….!

  • annelize

    Eks mal oor dkny kannie wag om di nuwe parfuum van donna uit te probeer ni

  • Clara Jacobs

    Ripe Rasberry klink lekker!! En die houertjies is net so interessant.

  • marelize

    ek het al die ander, so ek kannie wag om die nuwes te toets nie!lyk so vars!

  • jeanine

    Dikadent!

  • Toyetjie Heynecke

    My nooi is in ’n nartjie, my ouma in kaneel, daar’s iemand … met n lekker Delicious Candy Apple-geur…

  • Johanna

    Nog net gesien, nie geruik nie!

  • Anna-Marth

    ‘n Appel ‘n dag laat die liefde blom … ek kan nie wag nie!

  • Hanny

    Wow.. ons op die platteland sal n plan moet maak om dit te gaan soek! Klink waarlik spesiaal.

  • Maritsa

    Dit is onregverdig! Ons in Namibië kan nie deelneem nie!

  • Carina van Rensburg

    Ek het die groen enetjie en dit is divine! Sal graag die ander ook wil probeer.

  • Chrissie

    Vars en verfrissend, net wat ons nodig het in hierdie hitte!

  • uq7nSv pqzmtesodwnm, [url=http://ifcqtrfjmbkq.com/]ifcqtrfjmbkq[/url], [link=http://pmodxlzippmg.com/]pmodxlzippmg[/link], http://jppjtsbwdnre.com/

  • Mkq1R3 vilmmxitmccv, [url=http://llhdvttpbhrq.com/]llhdvttpbhrq[/url], [link=http://kgumorgakvrm.com/]kgumorgakvrm[/link], http://xxeundpwqoag.com/

  • Linda

    Mal oor die kleure, dit lyk soos my klerekas!

  • Marietjie

    Heerlike en baie oorspronklik!

  • Antoinette

    Toffie-appels laat my terug verlang na my kinderjare, buite soet binne bietjie suur (groen appels). mmmmm

  • Ansa

    Enige "berry" in enige vorm is ‘n fees ! Of dit dan eet, ruik, voel of sien is……….. dis hemels !

  • frances

    fantastiese kleure!

  • LINDA

    Awesome! Ek’s mal oor al DNKY se parfuums. Die bottels is so mooi mens wil rerig daaraan lek … hmmmm

  • Lizelle

    My dogter gebruik DKNY en sal sekerlik van die nuwes hou!

  • Ilze

    Yummheee!! Enige een sal werk, sal dit moet gaan probeer.

  • Wilna

    Viva-licious! x

  • Jackie Bignaut

    Absoluut wonderlik! Kan nie wag om almal te probeer nie! Dit lyk fantasties!

  • Magda

    My dogter sal net sê, ‘awesome", sy sal mal wees oor die interessante verpakking.

  • Maggi

    Dit ruik so vars en skoon almal wil altyd weet wat se heerlike parfuum dra ek. Hulle kan nie ophou ruik nie. Eendag het iemand die kommentaar gemaak, "Jy ruik so lekker ek eet jou sommer" So pasop dames!!!!!!!!!

  • Elsie Smith

    Het van die geure al geruik, sien uit om die ander te probeer!

  • Petro

    Lekkerrrrrr!!!!

  • Jackie

    Ek is sopas as ‘n wenner aangewys en GLO my ek kan nie wag vir my
    divine gesekenk nie!!

  • elmarie stephanie potgieter

    MMMMMMmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmm!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

  • Michele Matthews

    Yummy Yummy, I want, I want, Thank U!

  • Carene

    Ruik HEERLIK!

  • Fantasties!!! Heerlike berry geure om aan te pas by al die bessies wat nou in seisoen is.

  • HESTER HOUGH

    KEN DIT GLAD NIE, MAAR SAL GRAAG WIL GEBRUIK.

  • ALETTA VAN DEN HEEVER

    VOEL LUS EN EET MYSELF OP AS EK DIT AANHET!

  • RONEL VERMAAS

    EK KAN NIE WAG OM TE HOOR OF EK IETS GAAN WEN NIE!!

  • Elize

    As die parfuum so lekker ruik soos toffieappels smaak, kan ek nie wag om dit te gebruik nie!!!!!

  • heila

    Om seker te maak dat ek n gratis bottel DKNY kry, het ek hierdie maand as intekenaar van Sarie ingeskryf….

  • Lizette

    Hoe rooier hoe mooier dis hoe ek glo jy voel as jy die parfuurm aanhet

  • Lizette

    Hoe rooier hoe mooier dis hoe ek glo jy voel as jy die parfuurm aanhet

  • Michelle van der Merwe

    Ek gebruik graag die Pink Blosom van DKNY op dae wat ek ‘n swartpak en witbloes vir bestuursvergarderings dra – so effe rebelsheid teen die "manlike-kantoor-wereld". Dit laat my vars, vroulik en immerjonk voel… Wel, 27 is seker nie oud nie, maar as mens heeldag met 40/50’jarige ooms werk… Julle verstaan wat ek bedoel!

  • Wens ek kan dit wen.

  • Ria

    As iets vanaf Sarie kom, dan kan dit net voortreflik wees!!!!

  • Danita

    Kan nie wag om te probeer!

  • Maria Hargrave

    Dis die rooi, die rooi!!! Yummy yummy Yay!!!

  • Carin Ehlers

    Love is sweet, Love is cruel
    But best of all, Love gives old people fuel.

    Dit sal fantasties wees om n appel heerlike parfuum te wen of Valentysdag. Soos n wafferse diva sal ek Eva by die huis speel en vir Adam verlei met my appel.

  • Yovandi

    Mense sal jou heeldag seker net wil opvreet. Mal oor soet geure, laat my terugdink aan die skou met al die spook asem en toffie appels !

  • Ronel

    Dit klink yammies. Ek was nog altyd lief vir toffie appels

  • Milanie

    Sjoe dit klink vingerlek – tongklik, ruik tot jy nies, yum yum lekker

  • Elma du Preez

    Hoop van harte ek wen een! Dit is lieflik vars en so skoon!

  • Lezanne van Zyl

    Kan nie wag om dit te probeer nie, lyk wonderlik!

  • LAnyJr vzwcteyttlrq, [url=http://qvailzrjcuzu.com/]qvailzrjcuzu[/url], [link=http://zzzbzquwmjvl.com/]zzzbzquwmjvl[/link], http://rtfhqfcvacad.com/