ma_night_model_2010
Van ons adverteerders

‘n Goeie nagrus vir jou vel

Wat is die slaap, ‘n wondersoete ding . . . ook vir jou vel! Clarins Multi-Active Night Youth Recovery Cream (R620 vir 50 ml) voed, herstel en bevog jou vel terwyl jy in droomland is. Nóg minder om jou oor te bekommer! Dié nagroom help om kollageenproduksie te bevorder en herstel só enige skade deur stresfaktore. Wend dit saans met ligte druk-aksies aan jou gesig en nek. Jy sal elke oggend wakker word met ‘n vel wat jonger en meer glansend voorkom.

Clarins Multi-Active Night

Vir meer inligting, besoek die Clarins-webtuiste.

Kies ook Clarins se Multi-Active Day-reeks vir ‘n goeie velsorgroetine vir die dag.