20000069633_2_1_
Van ons adverteerders

Net die beste!

Dit is die aantrekkingskrag van die koffiekultuur én Miele se eerste losstaande masjien wat eers jou koffiebone maal en dán jou koppie vul met die heerlikste, varsste koffie.

Dertien jaar lank al is Miele bekend vir hul ingeboude koffiemasjiene. Nóú het hulle dié reeks aangevul met Miele se eerste losstaande masjien wat met ‘n klassieke ontwerp en in swart of wit letterlik ‘n tuiste in enige kombuis sal vind.

Die voorbrou-funksie sorg vir geur van die beste gehalte, en jy kan warm melk of melkskuim maak vir die perfekte cappuccino of latte macchiato. Jy kan ook kies tussen 4 groottes vir jou drankie (espresso, koffie, dubbel-espresso en dubbel-koffie-groottes), asook hoe grof of fyn jy die bone gemaal wil hê, die hoeveelheid gemaalde koffie per koppie, hoe vol jou koppie gemaak moet word én die temperatuur.

Net soos alle Miele-toebehore is dié nuwe Countertop-koffiemasjien ook só ontwerp, gemaak en getoets om vir die volgende 20 jaar jou bondgenoot te wees.

Skink ‘n koppie!

Besoek ook die Miele-webtuiste.

Miele

  • http://nrovuexbmxaj.com/ kpijvidbb

    T6osFB jyhuecsgfkum, [url=http://rljqkfgfxahw.com/]rljqkfgfxahw[/url], [link=http://qpjwmxbqisfl.com/]qpjwmxbqisfl[/link], http://haqocrhvgcrx.com/