Van ons adverteerders

Nuutste modes als onder een dak

DIE INSPIRASIE:

By Habits (foto bo) se somer 2011-vertoning by die AFI Kaapstad Modeweek het blompatrone jeans stylvol afgerond.

JOU UITRUSTING: Blompatrone by jeans

Tuniek (R380), Jade & Velvet. Jeans (R320), Monsoon.Tuniek (R380), Jade & Velvet
Armbande (R125 vir stel), JFK.

Armbande (R125 vir stel), JFK

Serp (R125), Jade & Velvet.

Serp (R125, Jade & Velvet

Balletskoene (R695), Long Street.

Leerhandsak (R997,50), Maselli.

Leerhandsak (R997,50), Maselli

[box:full:red:both]

[/box]

'n Gekleurde baadjie saam met blomme deur Habits

DIE INSPIRASIE: ’n Gekleurde baadjie kikker fyn blompatrone op in Habits se somer 2011-reeks by die AFI Kaapstad Modeweek.

JOU UITRUSTING: Fyn blommetjies en kleur

Denimbaadjie (R149), 
Jay Jays. Chiffonrok (R895), Hip Hop.

Denimbaadjie (R149), chiffonrok (R895), Hip Hop

Ring (R410), Attitude.

Ring (R410), Attitude

Sonbril (R1 990), Sunglass Hut.

Sonbril (R1 990), Sunglass Hut

Palmhandsak (R699), Frasers.

Palmhandsak (699), Frasers

Wighak- sandaal (R699), Luella.

Wighak-sandaal (R699), Luella

[box:full:red:both]

[/box]

DIE INSPIRASIE: ’n Maksirok en glansryke baadjie in Gavin Rajah se somer 2011-reeks op die loopplank by die onlangse AFI Kaapstad Modeweek.

JOU UITRUSTING: Blomme-maksi

Grys baadjie (R730), Sport Unlimited. Maksirok (R490), Amazing Grace.

Grys baadjie (R730), Sport Unlimited. Maksirok (R490), Amazing Grace

Halssnoer (R150), Poetry.

Halssnoer (R150), Poetry

Grootraam-sonbril (R150), JFK.

Grootraamsonbril (R150), JFK

Handsak (R1 700), Ancuri.

Handsak (R1 700), Ancuri

Sandaal (R220), Truworths.

Sandaal (R220), Truworths

VIDEO:
Volg die modespan op hul “inkopietog”. Gaan na gettag.mobi, laai jou gratis ikoon-leser af en kiek met jou slimfoon. ONTHOU Jy betaal dalk ekstra vir videodata op jou selfoon.

Vir meer inligting, skakel 021 914 1822 of gaan na www.tygervalley.co.za