clinique
Van ons adverteerders

Speel klaar met merkies op jou vel

Hoekom sal jy merkies bloot verbloem as jy hulle kan laat verdwyn?

Dit voel supervars, lyk heeltemal natuurlik. Dis moeilik om te glo die nuwe Clinique Anti-Blemish Solutions Liquid Makeup werk so hard onder die oppervlak, maar dis waar. Dit vee merkies sagkens weg en neutraliseer rooiheid. Dít terwyl gemedikeerde bestanddele huidige puisies en merkies behandel – en verhoed dat hulle terugkom. Die droogheid en irritasie wat jy verwag van so ’n behandeling? Net nie daar nie. En in ’n japtrap is jou merkies óók net nie daar nie!

Clinique Anti-Blemish Solutions Clear Skin System

Die Clear Skin System mors nie tyd nie: Merkies, gee pad! En dit gebeur sonder die droogheid en irritasie wat jou vel in die knyp kan bring. Dis eenvoudig wetenskaplik. Sagte afskilfering maak porieë oop en skop bakterieë – wat imperfeksies veroorsaak – uit. Gefokusde bestanddele stroom in om behandeling te versnel en die vel langer helder te hou.

Hoe om Acne Solutions Clear Skin System te gebruik

Wil jy helderder, skoner vel sien? Begin met Acne Solutions Clear Skin System. Net 3 eenvoudige stappe, soggens en saans.

 

Stap 1 Cleansing Foam

Was jou gesig met hierdie sagte gemedikeerde reiniger. Dit help om aknee te verwilder en te verhoed deur vuiligheid en oortollige olie te verwyder. Dit maak porieë oop, kalmeer en troetel die vel en verminder rooiheid. Plus dit laat jou vel sag, glad en gemaklik.

Stap 2 Clarifying Lotion

Swiep dooie oppervlak-velselle en oortollige olie wat aknee kan veroorsaak weg. Sagwerkende gemedikeerde formule skilfer vel af en maak porieë oop, kalmeer en troetel die vel en verminder rooiheid. Olie-absorberende poeiers beheer ’n geblink.

Ontmoet ons Insiders en sien hul resensies van Clinique-produkte.

Nozipho en Sumaiya het ons Anti-Blemish Solutions Liquid Makeup op die proef gestel. Sien wat sê hulle daaroor: www.insidersclub.co.za.