Nuwe karakter tref ‘Arendsvlei’ soos ’n bom – Hier is alles wat jy moet weet
’n Nuwe gesig het verlede week in kykNET&kie se ‘Arendsvlei’ haar opwagting gemaak en sy het almal omtrent laat regop sit.