Van ons adverteerders

Spesiale cuisine-aanbiedinge van Diners Club

1. BUITENVERWACHTING RESTAURANT
Geniet ‘n asemrowende uitsig oor die Constantiaberg en nabygeleë wingerde terwyl jy aan bekroonde kookkuns smul. Die tydlose Buitenverwachting-restaurant is onlangs opgeknap, en nou kom oud en nuut bymekaar teen ‘n skouspelagtige agtergrond.

AANBOD: Diners Club-lede kry 15% afslag op hul ete (maksimum 6 gaste per bespreking)

Om te bespreek, kontak die Diners Club Concierge Service by 0861-DINERS (346377)

**Aanbod geldig tot en met 1 Mei 2010 (drankies uitgesluit)

2. RIVERWOODS WINE CRATES
River Woods is pioniers op die gebied van houtkrat-wynrakke. Hierdie oorspronklike ontwerpe laat jou toe om jou eie wynrak te bou. Hulle spesialiseer ook in die installering van groter wynrakke.

Kyk na verskillende ontwerpe en groottes op Diners Club se webtuiste

AANBOD:
Gewone prys – R289
Diners Club-aanbod – R250

Om te bestel, besoek die Diners Club-webwerf of kontak die Diners Club Concierge Service by 0861-DINERS (346377)

**Aanbod geldig tot en met 30 September 2009 (drankies uitgesluit)

3. WYN-AANBOD
By Rudera is dit beleid om net die beste wyne moontlik te produseer. Hierdie eg Suid-Afrikaanse wyn word met ‘n klassieke aanslag gemaak, en die wynmaker probeer nie te veel inmeng by die kelderprosesse nie. Die Rudera Syrah 2005 is perfek om nou te drink, maar sal ook goed verouder binne die volgende 2 tot 6 jaar.

AANBOD: Diners Club-lede kry 35%-afslag op ‘n 12-bottel-kis Rudera Syrah 2005 (‘n 4-ster-wyn in die John Platter-wyngids)

**Hierdie aanbod is tot en met 31 Augustus 2009

Vir nog aanbiedinge en om jou Diners Club-kaart te bestel,

besoek die Diners Club-webwerf