image003
Van ons adverteerders

Velsorg: Lyk en voel mooier

Jou vel bestaan uit verskillende lae wat elkeen bevogtig moet word om te verseker dat jou vel gesond en sag bly. Dove Lotions verstaan dat jy ‘n lyfroom nodig het wat jou heeldag sal hou. Hulle DeepCare-kompleks maak seker word elke laag van jou vel word met natuurlike essensiële olies bevogtig.

Dove Lotions het ‘n wye reeks bevogtigers, spesiaal geformuleer om by jóú veltipe te pas. Dove Essential Nourishment vir ‘n droë vel bevog jou vel van binne en sorg dat dit heeldag sag bly. As jou vel, veral nou in die winter, baie droog is, probeer Dove Intensive Nourishment met die effektiewe olievrye Cream Oil, wat geformuleer is om jou vel se glans terug te sit sonder om olierig te voel.

Dove Indulgent Nourishment is ‘n kombinasie voedingsryke room en Sheabotter-ekstrak – óók ideaal vir ‘n droë vel.  

Vir normale vel, kies Dove Hydro Nourishment. Dit hou jou vel vars en sag vir tot 10 dae.*

Samevattend, laat Dove Hydro Nourishment vir normale velle, die vel gevoed en vars voel vir 10 dae*. Die formule voel wonderlik lig op die vel en word gou ge-absorbeer om die vel totaal sag te hou.

Hoe kies ek ‘n lyfroom?

Wend ‘n klein bietjie room aan op jou elmboog of ‘n droë gedeelte van jou vel en maak seker dit absorbeer goed. Die seisoene speel ‘n groot rol in jou lyfroom-keuse. Dove Essential Nourishment is goed vir die somermaande terwyl ‘n wintervel met hul Indulgent Nourishment gepamperlang kan word.

Dove Lotions se reeks is geskik vir enige veltipe, en jy kan verseker wees dat jy én jou vel gelukkig en gesond sal voel.

Klik by www.za.dove.com/en

*Kliniese toets: 3 aanwendings per dag oor ‘n tydperk van 4 dae.