elizabethardenperfectplumpad
Van ons adverteerders

Wen ‘n jonger voorkoms

Niemand word jonger nie, maar wetenskaplike vooruitgang gee ons deesdae die kans om sigbare veroudering so ’n bietjie uit te stel. Elizabeth Arden se Ceramide Plump Perfect-reeks gebruik nuwe Ceramide Plumping-tegnologie om jou vel gladder te laat lyk en dit te beskerm, terwyl dit ook snags jou vel se natuurlike herstelproses help aanwakker. Die reeks bestaan uit nuwe Ultra All Night Repair And Moisture Cream For Face And Throat, en asook Ultra Lift And Firm Eye Cream SPF15.

Die son en spanning kan hul tol op jou vel eis en lei tot droogheid, ’n growwe tekstuur, fyn lyntjies, plooie en ’n verlies aan kollageen. Elizabeth Arden se nuwe tegnologie met hibiskussaad-ekstrak help om weer jou vel se kollageen-, elastien- en proteïennetwerk te herstel.

Beproef Ceramide Plump Perfect Ultra Lift And Firm Eye Cream SPF15 (R330) om sigbare lyntjies en fronsplooitjies om jou oë te verminder en met donker kringe klaar te speel.

Sorg vir die res van jou gesig met Ceramide Plump Perfect Ultra All Night Repair and Moisture Cream For Face And Throat (R525), wat jou ’n vogtige en fermer vel gee terwyl jy slaap.

Elizabeth Arden Ceramide Plump Perfect-reeks

SPESIAAL VIR JOU (klik op die pdf onder die hooffoto regs bo vir meer)

Maak ‘n draai by jou naaste Elizabeth Arden-toonbank vir ‘n gratis 3-pak-toetsmonster met Ceramide Day, Eye en Night Cream ná jou komplimentêre velkonsultasie.

 

Dié spesiale aanbod is geldig by uitsoek-takke van Edgars, Foschini, Truworths en Woolworths.

 

* Vir meer, besoek www.elizabetharden.co.za

JY KAN WEN!

Antwoord die vraag hieronder en jy kan die volgende prys ter waarde van R2 660 wen:

 

* Ceramide Plump Perfect Cream Cleanser: 125 ml
* Ceramide Plump Perfect Ultra Lift & Firming Moisture Cream SPF30: 50 ml
* Ceramide Gentle Line Smoothing Exfoliator:100 ml
* Ceramide Plump Perfect Ultra All Night Repair en Moisture Cream for Face and Throat: 50 ml
* Ceramide Plump Perfect Ultra Lift and Firm Eye Cream SPF15
* Ceramide Gold Ultra Restorative Face Capsules: 60 kapsules
* Ceramide Purifying Toner: 200 ml

Sluitingsdatum: 25 Maart 2011

Wedstrydreëls