Zetske van Pletzen vertel: ‘Spanning veroorsaak gereeld vir my slapeloosheid’
Die beeldskone aktrise, Zetske van Pletzen, hou deesdae haar lyf aanbieder in VIA se splinternuwe mediese geselsprogram, ‘Die klein groot verskil’.