Sieners
VIA

10 Kersfees-trends op VIA se ‘Sieners’

Die span van Sieners, die nuwe program op VIA, praat elke week oor vuurwarm trends. In dié week se episode het die glanspaneel oor Kersfees-trends gesels.

Hier is 10 van die trends wat vir ons uitgestaan het.

1) Jellie-sopies

#watermelonjello#yummy#dessert

A photo posted by Pengboguin (@pengboguin) on

Kry ‘n resep HIER

2) Tradisionele Kersfeeskos bly tops  

FOTO: Michael le Grange

FOTO: Michael le Grange

3) Kombuisgereedskap maak jou lewe makliker

A photo posted by Rad and Neu (@radandneu) on

4) Apps

SARIE KOS

sarie kos
Jamie Oliver se app
Nigella Lawson se app

5) Resepteboeke

Nopi deur Yotam Ottolenghi  

6) Eetbare dekor

Hang sjokolade of koekies aan jou Kersboom.

glaskoekies Kry dié resep HIER  

7) Origami-dekor

8) Sáám-Kersfees

Hou vanjaar ’n groot saamkuier, maar vra jou gaste om elkeen iets te bring vir die ete. Dek saam tafel en maak seker alles lyk feestelik! – klik HIER!

Sarie Xmas 15 (516 of 660)-Edit

9) Vintage-geskenke

 

#bobdylan #music #turntable #vinyl #records #recordplayer #crosley #honeyiwantyou

 

A photo posted by Sierra (@fritheswith25) on

10) Linne, tou en roosmaryn vir geskenke toedraai

#holidaywrapping by @bettybobbypin #holiday #wrapped #rosemary #sprigs #linen #loveoflinen #sacredhome #textiles #sacredlifestyle A photo posted by sacredlifestylemagazine (@sacredlifestylemagazine) on

Sieners