Sieners
VIA

10 oefen-trends op VIA se ‘Sieners’

Die span van Sieners, die nuwe program op VIA, praat elke week oor vuurwarm trends. In die tweede episode gesels die glanspaneel oor oefen-trends.

Hier is 10 van die trends wat vir ons uitgestaan het.

1) Paartjies wat saam oefen

Word fiks, gesond én spandeer tyd saam met jou geliefdes

2) Boetiek-gyms

Kry meer gespesialiseerde aandag sonder om die prys vir ‘n persoonlike afrigter te betaal.

3) Siener Nicci Hattingh se wenk

Drink 1 000mg vitamien C binne ’n halfuur van ’n strawwe oefensessie.

5) Oefeninge vir die hele lyf

Moenie net op een liggaamsdeel konsentreer nie.

4) Soul spinning

5) Sports luxe Screen Shot 2015-12-13 at 4.15.55 PM Kry pragtige oefenklere in die SARIE-winkel binne Spree.   

6) Apps

Fitkey Vir ’n maandelikse bedrag kry jy deur FitKey toegang tot honderde verskillende klasse soos skopboks, joga, en CrossFit.  Laai dit in die iStore of Google Play-winkel af.   

7) Draagbare toestelle

Dit meet nie net jou hartklop terwyl jy oefen nie, maar ook gedurende die dag om jou algemene gesondheid te monitor. 

Visionary … #GearS2 A photo posted by Samsung South Africa (@samsungsa) on

9) Die regte playlist

10) Sosiale media

Volg mense wat jou inspireer.

Photo of me from @ukwomenshealth #sweatwithkayla www.kaylaitsines.com/app

A photo posted by Kayla Itsines (@kayla_itsines) on


Screen Shot 2015-12-13 at 12.09.07 PM