FOTO: Unsplash / Robin Yang

FOTO: Unsplash / Robin Yang

VIA

10 ontspanningstrends op VIA se Sieners

Die span van die VIA-program Sieners praat elke week oor vuurwarm trends. In dié week se episode gesels die glanspaneel van kenners en persoonlikhede oor ontspanningstrends en gemak.

Hier is 10 trends wat vir ons uitgestaan het.

1. Mindfulness

Bewustheid (mindfulness). Dis op die oomblik die gróót gonswoord. Dit bied ’n oplossing vir ons gejaagdheid; die geraas in ons kop. Dis ook ’n teenvoeter vir ons nuutste kwaal: digitale uitbranding.

Lees meer HIER.

2. Mooi slaapkamers

1 slaapkamer, 3 maniere

FOTO: Henk Hattingh

FOTO: Henk Hattingh

3. Slaapkamermodes

Sagte kleure en materiale is ’n moet vir die slaapkamer. Bederf jouself en koop pragtige slaapklere.

4. Gemaksklere

Die sportluukse trend is die afgelope tyd reeds gewild, maar daar is een item wat vanjaar besonder gróót is: die gholfhemp!

FOTO: Instagram @stellamccartney

FOTO: Instagram @stellamccartney

5. Slaap is belangrik

Wenke van ’n slaapkenner

Die gevare van te veel slaap

NUWE STUDIE: Slegte slaappatroon kan vetsug veroorsaak

FOTO: Unsplash / nomao saeki

FOTO: Unsplash / nomao saeki

6. Apps wat jou slaap monitor

… en jou wakker maak op die beste tydstip in jou slaappatroon.

Pzizz in iTunes en Play Store

Sleep Cycle in iTunes en Play Store

7. Apps wat jou aan die slaap sus

Sleepmaker Rain in iTunes en Play Store

Asleep in iTunes

8. Ontspan voordat jy aan die slaap raak

Long Deep Breathing in iTunes en Play Store

9. Boeke 

Lees is steeds een van die beste maniere om te ontspan. Hou SARIE.com se boeke-afdeling gereeld dop. Ons boekeredakteur Phyllis Green resenseer die boeke wat jy moet lees!

FOTO: Unsplash / Anna Demianenko

FOTO: Unsplash / Anna Demianenko

10. Viral

Die voorspelling is dat Viral die boek is wat almal vanjaar gaan lees. Dis geskryf deur Helen FitzGerald.

Viral

 

Lees nou