Sieners
VIA

10 somer-trends op VIA se ‘Sieners’

Die span van Sieners, die nuwe program op VIA, praat elke week oor vuurwarm trends. Die eerste episode het hierdie week afgeskop en die glanspaneel het meer oor somer-trends gesels.

Hier is 10 van die trends wat vir ons uitgestaan het.

1) Neoprene bikini’s

Screen Shot 2015-12-13 at 12.58.51 PM

Koop dié bikini by die SARIE-winkel binne Spree

2) Hoë broekies en uitsnypatroon

Ons laaste rukkie op die strand by Hartenbos! #MooirivierToer @liefdewen @bouwerbosch @chirpychix A photo posted by Leandie du Randt Bosch ❤️ (@leandiedurandt) on

Bikini’s in die SARIE-winkel binne Spree

3) Strepe en blomme

A photo posted by Beverly Swimwear (@bevswim) on

A photo posted by Beverly Swimwear (@bevswim) on

4) Naelkuns

This cute watermelon mani was inspired by @cutepolish   A photo posted by Shannon Fink (@primadonnadiamond) on

Totally copied this design from @celinedoesnails, minus the skulls because I didn’t think my nubs could fit them :/ A photo posted by Shannon Fink (@primadonnadiamond) on

5) Die tagtigs

Almal was aan die praat oor Kylie Jenner wat onlangs dieselfde swembroek as Ma Kris in die 80’s gedra het

Gaan ook groot met 80’s hare

6) Suikervrye nageregte

Nicci Hattingh, een van die Sieners, het dié resep vir ’n lekker suikervrye snack gedeel:

Screen Shot 2015-12-13 at 12.28.33 PM Bestanddele

  • 1 koppie rou amandels
  • 1 koppie dadels
  • 1/2 koppie kakao van hoë kwaliteit (jy kan ook meer byvoeg as jy wil)
  • Genoeg klapperolie (of olyfolie) sodat die droë bestanddele aanmekaar klou
  • Goeie kwaliteit heuning na smaak (jy kan dít ook los as jy minder suiker wil inneem)
  • Enige ekstra’s soos goji-bessies, chia-sade, gedroog
  • Klapper

Gooi amandels en dadels eerste in ’n menger en maak fyn. Gooi die kakao, olie en heuning en die res by en roer. Meng lekker tot alles aanmekaar klou. Haal uit en toets of jy van die smaak hou – voeg nog van die bestanddele bly todat dit vir jou lekker is.

Rol in balletjies van eetlepelgrootte. As dit moeilik is om ronde balletjies te vorm, voeg nog bietjie olie by. Rol die balletjies in fyn klapper.

Bêre in die yskas. Screen Shot 2015-12-13 at 12.28.48 PM 7) ’n Monochroom kospalet

Hou by een kleur, byvoorbeeld as jy ’n slaai maak, hou al die bestanddele groen

FOTO: Donna Lewis SARIE KOS AUG/SEP 2012

FOTO: Donna Lewis SARIE KOS AUG/SEP 2012

Kry dié resep HIER.

8) Artisan-brode

My best sourdough to date. I feel like a life goal has been achieved.   A photo posted by Kat Goldin (@katgoldin) on

9) Google Translate App

Kyk watter wonderlike goed jy met dié app kan doen.

Jy kan dit HIER in die Google Play-winkel en HIER op iTunes aflaai.

10) Gebruik dié emoji’s die somer

emojis

Screen Shot 2015-12-13 at 12.09.07 PM