Sieners
VIA

5 Nuwejaar-trends op VIA se ‘Sieners’

Die span van Sieners, die nuwe program op VIA, praat elke week oor vuurwarm trends. In dié week se episode het die glanspaneel oor Nuwejaar-trends gesels.

Hier is 5 van die trends wat vir ons uitgestaan het.

1) 22seven-app

Screen Shot 2015-12-22 at 9.18.47 AM

2) Die spaarblikkie is terug!

A photo posted by @mandooanna on

4) Ruilhandel en -dienste

As jy iets in ruil vir ‘n ander produk of diens kan aanbied, doen dit!

4) Verander jou werk

Verander jou werk as jy iets vind wat jy werklik wil doen en wat jou passie is.

5) Hou jou CV op datum

FOTO: Getty Images / Gallo Images / Nick David

FOTO: Getty Images / Gallo Images / Nick David

Kyk na webtuistes vir inspirasie

LinkedIn

BizCommunity

Careers24

… en maak seker jou sosialemedia-teenwoordigheid pas by die werk waarvoor jy aansoek doen.

Sieners