Sieners
VIA

5 stadsjapie-trends op VIA se ‘Sieners’

Die span van Sieners, die glansprogram op VIA, praat elke week oor vuurwarm trends. Vandag gesels Sieners se glanspaneel oor hoe jy jou lyf stadsjapie kan hou – in enige Suid-Afrikaanse stad!

1) Blitsmarkte en boeremarkte

Wat is lekkerder as ’n mark op ’n Saterdagoggend? Dié plattelandse tradisie is gróót in stede!

Plekke in Pretoria waar jy kan eet.

2) Die ontdekking van unieke en ikoniese geboue

En dis dikwels gratis! 

Hier is gratis vermaakdinge in Kaapstad en Johannesburg – en argitektuur is hoog op die lys.

3) Straatmode

Modieus in enige stad (of dorp)! Dis makliker as wat jy dink. Kyk hier na die SARIE modespan se straatstyl.

Screen Shot 2016-03-02 at 4.10.26 PM

Screen Shot 2016-03-02 at 4.10.56 PM

Screen Shot 2016-03-02 at 4.09.52 PM

4) Taal

Die persepsie is dat stedelinge baie meer vloek, maar raai wat? Mense wat vloek is dalk slimmer.

mood

5) Apps en webtuistes om jou stad te verken

Probeer Showme en moenie van Google Maps vergeet nie!

SKERMGREEP: Showme.co.za

SKERMGREEP: Showme.co.za