FOTO: Unsplash / Evelyn Mostrom

FOTO: Unsplash / Evelyn Mostrom

VIA

8 vrouwees-trends op VIA se Sieners

Die span van die VIA-program Sieners praat elke week oor vuurwarm trends. In dié week se episode gesels die glanspaneel van kenners en persoonlikhede oor haarstyle, liggaamsbeeld (body image) en vroueklubs.

Hier is 8 trends wat vir ons uitgestaan het.

Haarstyle wat daarop aandring dat jy baie selfvertroue het, is nou gróót – die eerste 5 trends gaan almal oor haarstyle:

1. Die nuwe edgy pixie

2. Geometriese vorme

 

Lupita-Nyongo-Rhapsody-Magazine-Fashion-Tom-Lorenzo-Site-1

3. Vier jou natuurlike haartekstuur

 

Nuwe look vir fliek.Loving it. Blondie. #scarhairbyleandi thanx ! @leandi08 #blonde #filmmaking

A photo posted by Rolanda (@rolandamarais) on

4. Balayage en ombré

Met die balayage-tegniek word kleur vrylik en oneweredig met ’n kwas aan jou hare geverf. Met balayage, soos met ombré, word die haarwortels gewoonlik nie gekleur nie.

5. Ken jou ondertoon

Om die regte haarbesluite te maak, is dit nodig om jou vel se ondertoon te ken. Vind HIER uit hoe om dít te toets.

Nou, meer as ooit tevore, word alle vorme en figure gevier – en ons is mal daaroor!

6. Voller figuur in die kol 

Ashley Graham was die eerste plusgroot model op die voorblad van Sport’s Illustrated se swemklere-uitgawe.

Ashley Graham

Die boodskap: Wees net gemaklik met wie jy is en vier jou gesonde liggaam.

8. Vroueklubs

Daar is weer ’n opbloei van klubs wat eksklusief vir vroue is. Vergeet van ou politieke ondertone. Vandag geniet vroue mekaar se geselskap by boek-, tuin-, eet- en appliekklubs, om net ’n paar te noem.

Kyk byvoorbeeld na Emma Watson se feminisitiese boekklub wat sy via Twitter dryf.


Lees nou