VIA

Nuwe program vir verloofdes op VIA

’n Splinternuwe program waar die ja-woord gevra word, begin vanaand op DStv se VIA-kanaal. Pieter Coetzee is die eerste vryer op die program, Sê net ja. Saam met Irusha Kroon en Anelma le Roux van die Wellingtonse dekormaatskappy Goeters beplan Pieter ’n buitengewone verlowing …

Lees verder