FOTO Unsplash (Rhianon Lassila)

FOTO Unsplash (Rhianon Lassila)

VIA

Via se Sieners kuier en onthaal!

Elke week gesels die glanspaneel van kenners op Via se Sieners oor trends. Hulle het in die tweede seisoen oor alles van karre tot apps en geskenke tot selfverryking gepraat!

Dit is die laaste progam van Sieners se tweede seisoen. Die sieners kuier gesellig om die tafel en praat oor onthaaltendense, hul voorspellings wat ’n werklikheid geword het en hul gunsteling-herinneringe aan die tweede seisoen.

Die program gaan oor ’n bietjie van als, nes ’n gesellige partytjie om die etenstafel hoort te gaan. Hier is ’n paar onthaaltendense wat vir ons uitgestaan het:

1. Kuier by die huis

FOTO: Unsplash (Stephanie McCabe)

FOTO Unsplash (Stephanie McCabe)

2. Die partytjie is by die huis, maar almal trek baie formeel aan

FOTO: Donna Lewis

FOTO Donna Lewis

3. Die aand moet “Instagrammable” wees

whatsapp

FOTO Unsplash (Saulo Mohana)

4. Pantone se kleure van die jaar: Serenity en Rose Quartz

Gebruik hierdie kleure in jou uitnodigings, drankies en koekversiering sodat jy nie nuwe dekor-items hoef te koop nie. Die kleure sal  vir die res van 2016 ’n groot trend wees.

FOTO: Henk Hattingh

FOTO Henk Hattingh

Slim planne vir klein ruimtes

5. Tafeldekor: Roosgoud, metaal en aardse elemente is steeds in

FOTO: Donna Lewis

FOTO Donna Lewis

6. Gebruik alles van jou groente en vrugte, selfs die steeltjies en blare, vir versiering

FOTO: Unsplash (Mantra Media)

FOTO Unsplash (Mantra Media)

Is groente die nuwe vleis?

7. Die sirkel is terug

Miskien is dit die Olimpiese Spele wat om die draai is, maar kubisme en skerp vorms is aan die verdwyn. Kyk uit vir sagte rondings in vensters, eetgerei, kuns en dekor.

FOTO: Unsplash (Luis Dávila)

FOTO Unsplash (Luis Dávila)

Lees ook

Via se Sieners deel reiswenke