Video-galery
-
Opwindend! DiCaprio se nuwe fliek
Ons wag in spanning vir dié fliek! Vir die eerste keer sedert Romeo and Juliet (1996) werk Leonardo DiCaprio en regisseur Baz Luhrmann weer saam.
-
'n Eerste kykie na Angelina Jolie se juwele-reeks
Robert Procop was die juwelier agter Angelina Jolie se prag-verloofring. Hy is ook die juwelier agter haar eie juwele-reeks waarvan 'n voorsmakie pas op die internet verskyn het.
-
Elizma, Ray, Nicholis en MoNique vorm musiekgroep
Vier van jou gunsteling-sangers span nou saam in 'n groep genaamd 4Werke. Nicholis Louw, Ray Dylan, Elizma Theron en MoniQue is die vier stemme agter 4Werke.

Deon Helberg, Manda en Jalien Reyneke praat openhartig op TV
Rugbyspeler Deon Helberg en Manda Reyneke, ma van Deon se destydse meisie, Jalien, praat op die Australiese TV-program 60 minutes openhartig oor hul seksuele verhouding.
-
FOTO: Ma Charlize straal op rooi tapyt by Snow White-première
Aktrise en nuwe ma Charlize Theron het gestraal in 'n klassieke Dior-rok by die première van Snow White and the Huntsman by Empire Leicester Square in Londen, Maandag 14 Mei 2012. Só berig www.hellomagazine.com

Mooi oë in ’n japtrap
Om ’n pragtige voorkoms vir jou oë te skep hoef nie lank te vat nie!

Kry jou SARIE oral, enige tyd