Wat mense sê

Vintage DKNY

Kry hierdie eksklusiewe beperkte uitgawe van jou gunsteling appel-ontwerpersbottel nóú!

Dié tipiese popkuns-ontwerp in vintage strokiesprentstyl, kompleet met praatborrels, is steeds gevul met die vars pomelo-en-komkommergeure van die gewilde Be Delicious-parfuum.

Vat ‘n hap van die lewe met die prettige nuwe voorkoms, blywende sexy ondertone en natuurlike glans van hierdie topverkoper-parfuum.

Die beperkte uitgawe van DNKY Be Delicious is beskikbaar by uitgesoekte Edgars- & Red Square-takke (hoewel die oorspronklike parfuum steeds by skoonheidstoonbanke landwyd beskikbaar is).

Kyk die video vir inspirasie en lees verder om in te skryf

 

Lees die strokiesprent

234

67

8910

111213

Wat was die laaste strokiesprent? Kyk hier

  • Koba Dumas

    Sy vind uit dat hy die kunstenaar van die uitstalling is…

  • Carina Britz

    Hy nooi haar om saam met hom "Delicious" cocktails te gaan drink en hulle val "head over heels in love" and lived happily ever after 🙂

  • JACOLINE DE BEER

    DIS LIEFDE MET DIE EERSTE OOGOPSLAG EN HULLE REEL N HEERLIKE KERSLIGETE
    AFSPRAAK VIR DIE AAND.

  • Hy neurie saggies in haar oor "You are the apple of my eye and I always want you around "

  • Victorine

    Terwyl hulle nog so gesels en hy homself voorstel besef sy dat hy die eienaar is van die nuwe galery. Sy vind hom baie aantreklik asook sexy en dat sy bevoorreg is om hom te kan ontmoet. Tussendeur al die ander gaste maak hy weer geselsie met haar en nooi haar om koffie saam met hom by ‘n nabygeleë restaurant te gaan drink. Dit is liefde met die eerste oogopslag en bly die reuk van haar DKNY parfuum sy bene lam maak. Na hulle koffie afspraak reël hulle toe vir nog ‘n afspraak en die res is geskiedenis.

  • Lee Kruger

    We are not in paradise but I can take you there!

  • Rhynhardt Roodt

    Hulle “click” dadelik en kan nie hulle oe nie van mekaar afhou nie. Die reuk van haar DKNY parfuum maak sy bene lam en hy is dolverlief! Hy vra haar wat dink sy van die uitstalling en sy se dis nie eintlik haar smaak nie, maar sy weet nie hy is die kunstenaar nie. Hy glimlag en vertel haar dat dit sy handewerk is – sy bloos en voel baie verlee. Hy se vir haar sy kan dit aan hom opmaak deur saam met hom uit te gaan na die uitstalling. Hulle ontmoet mekaar later die aand vir appel martini’s en kuier tot sonsopkoms. Daarna neem hy haar hand en stap saam met haar huis toe. Sy gee vir hom haar nommer, hy soen haar totsiens en sy dink…”mmm, hy’s so delicious”! ‘n Minuut later bel hy haar om hulle volgende date te bespreek…

  • Leanne

    She says in a seductive voice: "did you know, an apple a day, keeps the doctor away?"

  • Ilze Luttig

    Sy glimlag skaam, gee hom ‘n kaartjie met haar nommer en sê "jy het mooi arms", draai om en loop uit…

  • Sonet Guy

    Sy vra vir hom…"You want to discover the magic of an apple with me?" Hy glimlag dat jy net kuiltjies sien en sê…" Maybe, but this moment with you is already filled with Magic!" Sy: "The art of being a women…"

  • She never thought she would see him again. He kisses her softly on her cheek. The smell of green apple hangs in the air……..

  • Michelle

    Met hul eerste ontmoeting was daar dadelik n "spark" tussen die twee, maar hulle het nooit gedink dat hulle mekaar weer sou raakloop in die groot stad nie. Maar die noodlot het ingegryp en die twee het mekaar weer raakgeloop by die kuns uitstalling. Dit was net "meant to be" en hulle het by mekaar gekom. As dit nie vir haar parfuum was wat hy dadelik herken het en hom terug geneem het na die oomblik by die appel stalletjie nie, sou hulle mekaar dalk nooit gekry het nie.

  • Tanya van Tonder

    Hy vertel haar hy is eintlik die kunstenaar van die kunsuitstalling en sy (en haar lieflike reuk van appels) raak die inspirasie en muse vir sy nuwe reeks kunswerke.

  • Die man kyk diep in haar oë. Uit die portret in die agtergrond van die appel groei daar meteens ‘n tak uit. Die twee hou ongesteurd aan staar na mekaar en beweeg effens nader. Die tak groei tot bo hulle uit en stop reg bo hulle. ‘n Appel begin uit ‘n enkele blaartije te groei aan die punt van die takkie. Die appel verander in ‘n DKNY Be Delicious parfuum botteltjie. Dit hang soos ‘n ‘mistletoe’ bo hulle koppe soos hulle inbeweeg vir ‘n passievolle soen.

  • Kim

    Sy vingerpunte lei haar hare tot agter haar oor, hy maak sy oe toe en laat sy neus liggies haar nek streel terwyl hy haar asemrowende aroma van DKNY inasem. Haar hele lyf bewe, sy snak na haar asem en laat haar lippe syne verlei…terwyl die hele gallery met oopmonde en groot oe die twee vreemdelinge admireer…

  • Hi my name is Eve, might your’s be Adam? She then giggles and asks him if he is into Apple Martini’s, as its real tempting. He too then laughs and the ice between them is broken, they then properly introduce themselves to each other and then decide to take a walk to a park (or Eden if you like) and get to know each other better.

  • Hettie Gouws

    Hy nooi haar na sy gallery en oor ‘n glasie sjampanje sê hy: "Jy’s my inspirasie…" En die res is soos hulle sê…history!

  • Natasha

    The sent of a woman, the sent of you!! I’ve waited for a woman whom will satisfy all my senses. You complete me!

    Could I serve you breakfast?

  • mariska venter

    Hul harte en siele raak een in wese !Hul besef dat hierdie appel hul terug sal lei na die paradys!’n Voltooide sirkel !!Wonderlik en nie vir almal bestem nie, dis die magiese onverklaarbare pols van die liefde ! Die reuk sal hul vir ewig verbind!!

  • Judith Vermeulen

    Hy gryp haar en soen haar vuriglik. Na ‘n lang passievolle soen laat hy haar gaan. Delicia se bene wankel onder haar en hy keer net betyds dat sy val. Met haar so in sy arms, vra hy: "Waar was jy my hele lewe lank, my lief? Trou asseblief met my." Delicia kan haar ore nie glo, maar ja, o ja sy wil. Sy weet dit vandat sy hom vir die eerste keer gesien het. Uiteindelik het sy haar prins op die wit perd gekry. Haar droom man, haar trou man. O Delicia, dis so delicious … "Here comes the bride"

  • arleen wiese

    Sy draai om en se met ‘n sagte skaam glimlag: i was hoping id find you…
    hy beweeg stadig nader tot teen haar, haar parfuum omring sy hele wese…sy haal ‘n groen appel uit en gee dit vir hom, hy soen haar saggies en lank… hul altwee word opgesweef in ‘n warrelwind van passie en liefde tot in een van sy skulderye van ‘n paradys waar al die appels aan die bome ruik soos die parfuum wat sy aan het.
    Sy se sag: ive never seen anything like this….hy se: you’re my inspiration…

  • Louise

    Hy soen haar onmiddellik !!

  • Hildie

    Sy vind uit hy is ‘n beroemde skilder en hy vra haar of sy poseer vir sy nuutste skildery.

  • Corrie du Preez

    Vertel my asseblief wat is die naam van jou parfuum – dit is absoluut eksoties. Dit laat my dink aan die buitelug en maak my lus vir ‘n piekniek – wat dink jy daarvan?

  • yolanda bekeur

    The lingering smell of her fresh perfume and their love for green apples connect the two. The memory of their strong connection draws them to the picture on the brochure, spurring them on to meet again? Indeed! It is meant to be:
    Her words: "I brought an apple"
    His words:" Hopefully to share?"

  • Leana

    Hy sê : Ek het gedink dit is jy
    Sy sê : Werklik…?

    Hy gee haar ‘n passievolle soen wat haar kniëe lam maak dan verdwyn hulle hand aan hand by ‘n cozy koffiewinkel oorkant die straat in en gesels die hele aand om en leer mekaar beter ken, die uitstalling skoon vergete.

  • Linda van Zyl

    Hy se vir haar hy is nou ewe skielik lus vir iets, maar kan nie glo dat hy nou ewe skielik lus is vir n appel nie?, miskien is hy in die Paradys?
    Sy se toe hy moet nader beweeg dan sal hy die geur van appels kry, en toe hy dit doen gryp sy hom vas en gee hom n lekker soen. Die betowering het haar beslis soos Eva laat voel..In beheer!!!!Hy het nie n kans gehad om te ontsnap nie, al wou hy.

  • Magda Smith

    He asked her out for dinner and she said ‘thanks that would Be Delicious!"

  • SUSAN VERMEULEN

    NIEMAND KAN JOU WEERSTAAN MET DIE GEUR VAN PARADYS. JY IS ALLES WAT MY SIEL BEKOOR EN DIE KUNSTENAARS ELEMENT WIL JOU SKILDER – ‘N PRAGSTUK

  • Riëtte Fourie

    Toe hulle oë ontmoet weet hulle dadelik wat die toekoms inhou…. Liefde, sonskyn en saamwees – dit is al wat saakmaak vir hulle op daardie oomblik…

  • Estelle van Staden

    Sy ruik vir hom na vars geplukte appels, die meisie wat hy by die mark raakgeloop het en graag beter wil leer ken. Hy sal haar nooit vergeet nie. Sy is so pragtig. Hy sal elke dag mark toe gaan totdat sy ja se vir n afspraak met hom.

  • Nettie

    "Who else could it be"? she replied turning her back to him pretending to be lost in his paintings. "How did you find me" he says, moving closer to her as he speaks. "Well, it wasn’t really YOU I has looking for, it was the gallery and your exhibition that tweaked my interest" she says trying to mask the slight quiver in her voice, this man has the strangest effect on her, why? "I see, well, there’s a place up top I’d like to show you, it has the most amazing view of the apple orchard’s nearby – and it’s a place where I am sure you and I have both been before…" With that he gently steers her in the direction of the spiral stairs leading up to the penthouse area above his gallery which also serves as his home, he cannot shake the feeling that they have shared the amazing view from the rooftop before…"I am speechless, it’s breathtaking…I can see for miles and miles and the scent from the apple orchard is overwhelming from here, why do I have the feeling that I’ve been here before"..suddenly, they are face to face, staring into each other’s eyes where they soon find the answer to the question they both have, their lips meet and as they kiss they are transported back to their first meeting at the apple market. This was meant to be and will linger and last for a long long time, just like the scent of the apples they both so love.

  • "Yes, of course it’s me. You stole that apple for me this morning at the market and I’ve been nibbling on it all day… [Pause, then a gasp.] Hey, aren’t you that guy from adamsappel?!"

  • Preshila Mistry

    He asks her out for dinner thinking of the coincidence of their meeting at the apple market and at his gallery.It was love at first sight naturally!

  • Elzette Jordaan

    He kissed her and they lived happily ever after with the scent of delicious appels.

  • Mari

    The perfect match!

  • Didi Burger

    You’re the apple of my eye!

  • Amanda Meyer

    Excuse me do I know you? Must be my delicious scent. Why don’t we get to know each better over dinner tonight?

  • Jeannette

    Wys jou net wat ‘n appel kan doen. Eva’s regeer nog altyd vanaf die Bybelse se dae.

  • Givenese Grantelle Gallant

    It seems like an apple a day can’t keep you & me away;)
    Wanna grab a bite somewhere? Yeah, that sounds Apple-Solutely Delicious!

  • Jennilee Sale

    "You know the saying…..An apple a day keeps the doctor away, is accurate, but I am the artist who created the apple painting….come with me to paradise"

  • Retha Mackay

    He softly whispers: "You are the essence of paradise, completing all senses, will you drift away with me?

  • Martinette Delport

    Hy staar diep in haar oë, tree nader en neem haar kop in sy groot hande. Sy smoor in sy aangesig terwyl sy in die glansende groen oë van ‘n man, wat sy nog nooit van tevore ontmoet het nie, verdwaal.

    Sy betowerende gesig beweeg al nader aan haar ,sy lippe stryk saggies haar wang en beweeg by haar nek af. Haar oë sluit automaties. Sy lippe beweeg stadig opwaarts.
    Sy wag dat hy na haar lippe moet terugkeer…,maar hy beweeg liggies na haar oor en fluister met ‘n engelstem:’Ek is gek na jou…parfuum. Dit maak my KRANKSINNIG, dink jy dit sal dieselfde effek op my vrou hê?’

  • Martinette Delport

    Hy tree nader, staar diep in haar oë en neem haar kop in sy groot hande. Sy snak na haar asem terwyl sy in die glansende groen oë van ‘n man, wat sy nog nooit ontmoet het nie, verdwaal.

    Sy betowerende gesig beweeg nader aan haar en hy stryk met sy lippe haar wang en beweeg af met haar nek. Haar oë sluit automaties. Sy lippe beweeg stadig opwaarts.
    Sy wag dat hy na haar lippe moet terugkeer…, maar hy beweeg saggies na haar oor en fluister met ‘n engelstem: ‘Ek is gek na jou…parfuum. Dit maak my KRANKSINNIG, dink jy dit sal dieselfde effek op my vrou hê?’

  • Michelle Delport

    O damnit!, am i that noticeable that even a complete stranger is capibale of reconising me of my delicious scent. That is probably the reason the whole city was stalking me today.

  • Patricia Lester

    Your place or mine?

  • Daleen Wiegmans

    … I would recognise that Delicious smell anywhere! Be Delicious and join me for a drink in the foyer?" he said. "I really need to get to know you better".

    "That would be Delicious", she said, smiling deliciously at him.

    The rest is a Delicious history!

  • Karin Taljaard

    Afrikaans: Sy glimlag verleidelik en fluister: "Verbode vrugte is altyd Delicious & onweerstaanbaar …"
    English: She smiles seductively and whispers: " Forbidden fruit are always Delicious & irresistible…"

  • Zanell Janse van Vuuren

    "…and they lived happily ever after."

  • Lilian Dafel

    Something sweet, something neat………. And so nice to meet.

  • Adri van der Merwe

    Sure as God made little green apples.. you are delicious!

  • She asks him what he’s doing at the art show and he admits he went there to find her…seeing as she reminds him of the delicious smell of fresh apples. She blushes and he asks her to accompany him to a nearby restaurant where they spend the entire evening staring in each other’s eyes…

  • Erika Visser

    Die Appel kunswerk val meteens van die muur af agter hulle. Soos dit die grond tref verander dit in klein groen appeltjies, klein Be Delicious botteltjies en groen golwe wat hulle omvou soos hulle nader aan mekaar beweeg vir ‘n hartstogtelike soen…

  • Susan

    Eva ek is lief vir jou!!!

  • Jenny Coetzee

    He says: "I did’nt even have to see your face to know that it was you."
    She says: "It must be my delicious fragrance that gave it away…." and she giggles softly whilst staring deep into his apple green eyes.

  • Theresa van der Merwe

    Hy soen haar intiem en se… mmmmmm….. delicious!!

  • Heila Cato

    ………jy sal nooit weet wat kan gebeur in n stad met soveel geleenthede nie…..neem n hap van die lewe met DKNY se Be Delicious….

  • Mareca

    Yeah, I’m Eve, nice to meet you….

  • Christelle

    Youre the scent of a delicious smell, isn’t it DKNY Be Delicious???

  • Elsie van Huyssteen

    HY vertel haar dat hy haar in elke appel gesien en geruik het. Elke dag het hy gewag in die hoop dat sy weer terug sal kom.

  • MEV SUZETTE ANN BRICKHILL

    Sy het haar OOGAPPEL gevind!

  • MEV SUZETTE ANN BRICKHILL

    ROSES ARE RED AND VIOLETS ARE BLUE… Appels so sweet, but not as sweet as YOU…

  • Margarite

    The ‘Exotic Fusion of her Delicious Scent at the Opening of the Delicious Art’ Gallery gave him the urge to:
    D-Dangerously give her the
    K-Key to unlock his Heart, which he thought was locked forever and will be like looking for a
    N-Needle in a haystack, but the moment he touched her shoulder, the tingle of romance ‘opened his heart’ and changed his life. They both
    Y-Yielded in their tracks as they sensed a special mutual feeling that fragranced their Future :-*

  • An ‘Exotic Fusion of her Be Delicious scent at the Opening of the Delicious Art Gallery’ urged him to: D-Dangerously give her the K-Key to unlock his Heart which he thought was lost forever and trying to open it would be like searching for a N-Needle in a haystack. But the most Romantic moment opened his heart, When he touched her shoulder, they both Y-Yield in their tracks as they sensed a special mutual ‘Love’ of Be Delicious Art Fragrance their Future. :-*

  • The fresh smell of the appel reminded me of the girl that reached out for the same appel i did. It was smell at first sight. And they both smiled at each other.

  • Their hands almost touched when they reached for the same Apple, her beauty and her Be Delicious fragrance took his breath away, he realised their was something about her, he had to see her again and as she took a bite of that Apple – his heart crumbled… They are meant for each other, the secret is in the Be Delicious Fragrance that men just cannot resist…

  • Their hands almost touched when they reached for the same Apple, her beauty and her Be Delicious fragrance took his breath away, he realised their was something about her, he had to see her again and as she took a bite of that Apple – his heart crumbled… They are meant for each other, the secret is in the Be Delicious Fragrance that men just cannot resist…

  • Estelle Johnson

    Estelle Johnson het gesê:

    Hulle kyk vir mekaar terwyl die geur van Delicious hulle omring en hom betower. Hulle hou op asemhaal en verdrink in mekaar se oë, terwyl die
    geur hulle nader trek, toe kom die omhelsing wat alles sê !!!

    Estelle Johnson
    mosselbos@absamail.co.za

  • Liesel Grobler

    Hulle het so lekker gesels dat die kuns skoon vergete was. Later moes die galery eienaar hulle vra of hulle sal omgee om te gaan sodat hy kan sluit. Hulle het hulle gesprek in ‘n nabygeleë koffiewinkel voortgesit & mekaar tot in die vroeë oggendure leer ken. Toe die son begin opkom verlaat hulle die koffiewinkel & loop hand in hand tot by haar woonstel. Daar kom hulle ooreen om mekaar die aand weer te sien. En die res, is soos hulle sê, geskiedenis …

  • lore

    die volgende strokie wys haar en die kunstenaar binne-in die skildery besig om saam die appel te hap

  • Amanda Esterhuyse

    Sy vra hoekom sal hy dink dis sy? En hy sal antwoord hy herken die Lekker parfuum reuk wat hy geruik het toe hy haar die eerste keer gesien het. En dan sal hul gesprek begin en eindig met ‘n besluit om mekaar weer te sien en mekaar beter te leer ken.

  • soraya saslonka

    She: Hi, how did you know it was me?
    He: That delicious smell of your perfume, if would recognize it
    anywhere! Must be an art to where perfume that makes it smell so irresistible.

    It is love at first site!

  • Hy trek haar nader en soen haar eers sag op haar mond, sy raak swak in sy arms en gee haarself oor aan hom waarna hy haar hartsogtelik soen. Sy wil nie hê dit moet ophou en soen hom terug. In haar gedagtes dink sy vir haarself as dit nie vir DKNY Be Delicious was nie was sy nie nou in sy arms nie.

  • Eileen Coetzee

    Die volgende prentjie raak hy verlore in haar nek met die geur van hul eerste ontmoeting en die gedagte-boksie lees: "You never know what might happen in this city of possibilities…take a bite out of life with DKNY be delicious…" En so het die eerste ontmoeting van ‘n dame en ‘n appel ‘n man geinspireer om haar weer te vind, net soos Sarie elke dag vrouens rondom Suid-Afrika inspireer om elke oomblik van elke dag aan te gryp!

  • Martie Mew

    Hy is so naby ek dink hy het haar gesoen.

  • Gini Keyser

    Hy sê: "Do you mind if I have a taste?"

  • Sonicke Groenewald

    Hy streel haar hare sagkens uit haar gesig terwyl die geur van DKNY in die lug hang. Hy gee haar ‘n hartstogtelikke soen en verseel so die oomblik met a BE DELICIOUS soen wat hulle albei wegvoer na ‘n oomblik ver van die werklikheid….a moment that will last for ever!

  • alexa pretorius

    Hy se vir haar: " I never forget the scent of a beautiful woman"

  • Talita Germishuys

    He said: I just came to warn you…
    She: warn me about what?
    He replied: If you go into the gallery, the sprinklers might go off…
    She: (laughs shyly)
    He: Wana grab a coffee
    She: Id like that
    (and the love at first sight began with the sweet apple smell of DKNY be delicious)

  • Antonella

    They both look at each other….and say simultaneously…"I think your delicious" …they step out of the gallery hand in hand, ready to explore the city…..everything seems "beautiful and fresh"

  • Sophia Nel

    I was thinking about you when your body apple odour catch me like a sea breaze and I knew it’s my long lost love.

  • Femmi Pillay

    Oh! Gosh you from the market what a surprise..

    Ironically I was just thinking about you, would you like to accompany me to the gallery..

    With each step pounded my heart, and I though wow could this actually be..me finally finding "MR RIGHT"

    As I walked into the gallery I was distracted by the beautiful masculine figure in front of me and my thoughts lingered away .. me and my be delicious… which make me a natural women and a women well worth it

    mmmmmmmmmmmh…

  • Melanie Schoeman

    Hulle gaan vir koffie en die wonderlike aand eindig met altwee wat op die hoogste punt van die "statue of Liberty" staan en New York "the big apple" saam bewonder,sy struikel oor iets en laat val haar handsak,als val uit,en buk af om dit op te tel,sodoende raak hul altwee se hande terselfdetyd aan haar DKNY "Be delicious" parfuum – en hul staar in mekaar se oe, dan se’ hy "you’re perfect"……

  • Lila Bruk

    Him: Your scent reminds me of a summer sunset in Cancun last year. There was a girl in the beach bar whose very aroma wrapped me in a golden haze of fresh fruity florals. To this day I still think about her and wish that just for one moment I could kiss her sweet-smelling skin

    Her: What a coincidence! I was in Cancun over summer last year. In fact there was this man there who epitomised all a man should be – tall, broad-shouldered and smelled like heaven. Wait, a minute… Could you be…?

    Him: You mean, that was you…? In the beach bar? I thought there was something familiar about you when we met at the fruit stall…

    It is at that moment, that they realise that they can pick up where they left off. And they both know that this time it could Be Delicious!

  • Bianca

    Hy vind uit dat sy, sy long lost high school sweetheart is en dat hy al jare lank na haar gesoek het,maar al wat hy van haar kon onthou is die wonderlike vars reuk van appels.

  • nadia wait

    Hy se vir haar: I have been looking for you in every crowd, and now finally I have found you! I can smell your delicious smell a mile away….

    They lived deliciously ever after……..

  • Engela Kotze-Campher

    Sy fladder haar wimpers en fluister hees, lus vir ‘n appel. Hy lag skalks, en hul stap hand aan hand die toekoms in…..

  • Yvonne

    He asked her: "What do you think of the gallery?"
    She replies: "This place is beyond magic"
    He takes her hand softly in his – then sprays a little perfume like a mist on her wrist. He inhales elegantly, smelling her wrist.
    She says "It smells magically – delicious!"
    He murmurs softly into her ear: "The magic of the fracrance lies in the magic of the taste… May I kiss you?"

  • Carla

    He says: "Is it DKNY Be Delicious that smell so great on you!?"

  • She’s thinking: I knew DKNY Be Delicious will lead to better things and says out loud: "shall we?", slips her hand into his and playfully drags him into the gallery.

  • Lebo Makete

    She says: Hi, what a nice surprise! Are you an artist?
    He says: Yes, I own the gallery… I’m Alex, would you like to join me for a apple martini after the opening?
    She says: Hi Alex, I’m Jenna, that sounds delicious?
    He says: Speaking of delicious, your scent, I can’t get enough of it… what is it?
    She says: It’s DKNY Be Delicious
    He says: It’s absolutely delicious!

  • Elize

    Hul albei loop gelyk in die gallery in. Sy sê: Ek het geweet jy gaan my agterna sit. Dkny doen dit vir my, dit het seker jou neusie liggies gestreel so lekker ruik dit. My appellief, gaan jy omgee as ek jou skilder?

  • Lizl De Sousa

    It’s love at first "bite"!!!

  • Antoinette

    Sy kon nie glo hy onthou haar nie en toevallig is die kunsuitstalling oor appels en hy is die kunstenaar – wat van verbode vrugte…mmmm delicious!!!

  • Julie

    I have dreamt of this day, My Princess,I thought we would never meet again. You are like a dream come true,and you will be the apple of my eye. Miss Delicious.

  • Francois Wiid

    Hy vra haar of sy nie saam met hom na sy appel plaas in Suid Africa wil terug keur nie.

  • Adri

    "I’ve notice you before in the market" he said with a crooked smile. "Do you mind joining me for a cup of coffee after my gallery opening". Amazed by the intense chemistry she felt for him, she could not help to say "It would be my pleasure"

  • Michelle

    I was waiting for, you were my inspiration!

  • Annelize

    And for one breath taking moment They fell in Love …..He took her in his arms and gave her the most passionate kiss. He stopped and smiled,"apple?" he asked. She gave a sexy smug smile, nodded her head and carrest his hair. She replied: "With one stair in those eyes of yours i can see the future" As exciting as it may sound….and sealed with a delicious kiss!

  • Madeleine Botha

    She blushes as she recognise the man – he is the attractive stranger from the market earlier that day when her heart skipped a beat..!! Then her cellphone starts ringing, she fumbles to find it in her handbag – when she looks up the stranger is gone…

    Will she ever see him again…

  • Ilse

    …’if i could take a bite, you would "Be-Delicious"….

  • Andre Laubscher

    "I was waiting for you at the airport before I left for France to study art"he said."You promised to come say goodbye, but you never did. I cried all the way there. You never replied to my mails, my texts…its as though…as though you disappeared of the face of the earth"

    "I’m sorry" she said; "I’ve never met you before in my life"

    "Its me…Antonio." he replied,"we met under the apple tree in Central Park, you were reading your book on art and I remember you were eating an apple and the scent of your perfume carried me all these years…"

    With shock she looks at him, her mind reeling with awakening, she stammers; " I remember…I was rushing to meet you at the airport when a car collided with mine and I ended up in a coma…oh Antonio…I’ve missed you so!"

    She falls helplessly into his powerful arms and they embrace in a passionate kiss with a delicious fragrance filling the air…

  • henriette erasmus

    Hy het vir haar gese ‘ a apple a day keep’s the doctor away’ en they lived
    happily ever after.

  • Este Prins

    You are delicious…….

  • Hy – "Ek kan nie glo dis jy nie, dink die hele dag aan jou!!" Sy – "Hoe so?" Hy – "Kyk deur die venster dan se jy vir my wat sien jy?" Sy – "Ek sien dat dit moontlik is dat ‘n mens jou droom man in die strate van New York tog kan raak loop en weer die gevoel van butterfly’s kan he!!" Hy – "Jy het my weer insperasie gegee om my kuns werk weer te kan bevorder! Sonder jou mooi glimlag en jou oe en die heerlike vars reuk van jou, kon ek jou nie eit my gedagtes kry nie en so het ek jou onthou, die pretjie waar jy ‘n hap uit die groen appel vat!!" Sy – "Bly ek kon help!!" SLUIT AF ET ‘N LANG PASSIE VOLLE SOEN!!

  • Tanya Botha

    She whispers shyly "All the other girls are going to be green with envy" as they walk away hand in hand.

  • HY- "Ek het sopas daai kuns werk gekoop!!" SY – "Ek wonder hoekom?" En hul stap saam weg met ‘n "WONDER WAT GAAN GEBEUR?" SY – "I NEVER KISS AND TELL!!"

  • Priscilla Colledge

    ”Sy dink vir haarself….mmm ek het hom weer ontmoet,hy maak my bene lam onder my! Sy staar lank na sy pragtige glimlag…en haar hart klop al harder en harder, toe hy aan haar arm raak ! Sy besef dat sy nie haar oe van hom af kan behou nie!
    ”Hy ruik so vars… ”body delicious”.Hy se saggies vir haar sy is so pragtig…en vra of hy haar rond kan wys in die gallery?
    ”Everything is history!

  • Maryke Nolte

    Sy vind uit dat hy die kunstenaar is. Sy vra "Do you know how long I’ve been looking for such an amazing piece of art?" en hy antwoord "Well, then we both got what we’ve been searching for…

  • JohannJOHANNA

    HY VRA HAAR UIT VIR N ETE EN HUL CLICK MOOI SAAM

  • 6zhuEw rdezseofteyh, [url=http://nhqpikgparfu.com/]nhqpikgparfu[/url], [link=http://utuphgqxckay.com/]utuphgqxckay[/link], http://gvqekbdldkvt.com/

  • GuyNvo dluwbbhnluhh, [url=http://qiwausuvqtln.com/]qiwausuvqtln[/url], [link=http://arexdsnjbqcp.com/]arexdsnjbqcp[/link], http://idtkqdzodqxx.com/

  • EElFAY sngcweweicwr, [url=http://gbpcfdmxmvio.com/]gbpcfdmxmvio[/url], [link=http://rzhrszlegjtx.com/]rzhrszlegjtx[/link], http://qxpetfurlqpu.com/