sr1208_helderberg_3_
Wat mense sê

Janie se ‘Wat mense sê': Die Helderberg-lugramp – ‘n ware storie

Janie probeer vandeesweek ’n paar raaisels uitpluis rondom die Helderberg-ramp. Sy praat onder andere met forensiese deskundige dr. David Klatzow en Peter Otzen (25), die Ikey-regstudent wat pres. Jacob Zuma gevra het om die ondersoek te heropen nadat nuwe inligting aan die lig gekom het wat glo met die toesmeer van die destydse regering se “geheime” verband hou. Sy pa was ’n slagoffer.

Lees verder