Stories

Christa: Selfmoord

In 1984 het my ma besluit sy het genoeg gehad van ‘n drankvraat man en toe pleeg sy moord en selfmoord. Sy het eers my stiefpa geskiet, toe my seun van 4 jaar en daarna my broer wat 12 was. Sy het haarself laaste geskiet maar eers nadat sy die bure laat weet het wat sy gedoen het. Sy was ‘n depressie leier vir jare en die stiefpa se dranksug het nie haar gehelp nie. Slegs my broer het dit oorleef en vandag dra hy nog steeds aan die nagevolge van een persoon se selfsugtige besluit.

  • Janie du Plessis

    Sjoe Christa, ek hoop dat dit met jou sal goedgaan en dat jy en jou broer uiteindelik vrede sal vind

  • Madelyne

    Hallo Christa

    Hoe oud is jy nou?