Stories

christien Jacobs: christien

My storie is baie hartseer,so 25jaar geleede het ons familie baie kleiner my boetie se vrou het haar en al drie hul kinder vergas die kinders was 6,3 en 18maande ou ons ander wat agter gebly het was stukkent woorde vra en andwoorde was da nie. Die hele storie was ook in die huisgenoot oor familie selfmoorde.my broer het toe op sy manier afskeit geneem van ons,ons het hom so opgepas maar dit het niks help nie.hy het toe 4dae daarna hom self opgehang ons het geweet dat hy dit sal doen ma ons kon niks doen nie dit is of jy magteloos is so, het ons hulle toe saam begraawe 2 bruin en 3 wit kiste. Twee jaar terug toe tref dit ons wee my pa wat 78jaar oud is skiet hom self hier by ons op die plaas tussen die blomme dit het al die seer en pyn weer oop gemaak nou bly net ons.3 dogters en ons moeder agter.My ma bly ook by my die hartseer en verlange na jou familie word nooit minder nie.en dis my storie.verskoon ma die spelling want sien nie mooi deur die trane nie.

  • Janie du Plessis

    Hallo Christien, elke mens se verhaal is anders en elke verhaal maak ‘n verskil in ‘n ander mens se lewe. Dankie dat jy joune met ons kom deel het.