Wen Nu Metro-kaartjies na 50 Shades Darker

Kompetisie gesluit. 6 Februarie 2017

Die tweede prent in die stomende Fifty Shades-trilogie begin binnekort hier draai en ons kan nie meer wag nie! A photo posted by Fifty Shades Darker (@fiftyshadesmovie) on Jan 13, 2017 at 9:15am PST In Fifty Shades Darker probeer die charismatiese sakeman Christian …

Wie het gewen?

WEN kaartjies na ’n somerpiekniek-konsert

Kompetisie gesluit. 18 November 2016

Piekniek met Refentse en jong musieksterre by Nederburg. Vanjaar se Nederburg Piekniek Pops-konsert, op Saterdag 26 November, beloof om ‘n ideale uitstappie vir die hele gesin te wees. Met die klanke van gunsteling musiektreffers, uitgevoer deur Refentse en skitterende jong …

Wie het gewen?

Elsabé Brits FOTO Liza van Deventer

WEN Emily Hobhouse-boeke en Emily-wyn

Kompetisie gesluit. 31 Augustus 2016

10 lesers kan elke die boek Emily Hobhouse: Geliefde Verraaier (Tafelberg, R320) en ‘n bottel Emily-gedenkwyn van die wynlandgoed Longridge wen. Skryf hieronder in of SMS die sleutelwoord EMILY (sonder leestekens), jou naam, van en telefoonnommer na die nommer 35409. …

Wie het gewen?

Liefde by die dam

Wen 2 dubbelkaartjies vir Liefde by die dam!

Kompetisie gesluit. 22 Mei 2016

Op 16 Junie vanjaar word Jeugdag by Johannesburg se mooi Emmarentia-dam gevier met Suid-Afrikaanse musiek. Dié familiegeleentheid verwelkom musiekliefhebbers van alle ouderdomme. Die kunstenaars sluit in: Die Heuwels Fantasties, Francois van Coke, Theuns Jordaan, Valiant Swart, Majozi, BlackByrd en Brendan Peyper. Die Heuwels Fantasties …

Wie het gewen?