Is jy ons wen-makeover?
Kyk deur ons inskrywings. Stem vir jou gunsteling en skryf in as jy nog nie het nie...
Gebruik ons nuwe mooimaak-program en behalwe vir 'n splinternuwe voorkoms, kan jy ook parfuum wen as jy ons weeklikse wenner is.
Toets haarstyle (ook dié van jou gunsteling-celebs) en grimering met ’n nuwe mooimaak-program op sarie.com. Dis só maklik: Laai jou foto op of gebruik ’n modelfoto wat reeds beskikbaar is. “Blaai” deur die haarstyle en grimeeropsies. Stoor jou nuwe voorkoms, druk uit om na jou haarkapper te neem of deel dit met ander per e-pos.
SPEEL & JY KAN WEN!
In die volgende 4 weke kies Fanie Cronjé, SARIE se styl- en sosiale redakteur, en Mariska van Rooyen, skoonheidsredakteur, elke week die beste eindresultaat. Vertel jou vriende en familie, sodat hulle vir jou kan stem.
Hoe neem jy deel?
E-pos jou voor- en ná-foto met jou naam, van en kontakbesonderhede na sarie@sarie.com. Ons sal dit op sarie.com laai. Ander gebruikers kan kom stem, maar die finale wenners sal deur Fanie en Mariska gekies word.
Wat kan jy wen?
Elke wenner kry ’n bederfparfuum wat spesiaal deur Mariska uitgekies is. Die finale afronding vir jou nuwe voorkoms!
Sluitingsdatum
20 Augustus 2010
KYK HOE SPEEL MICHÉLLE MET DEMI MOORE SE HAARSTYL


Wenners!
Fanie Cronjé (SARIE se sosiale- en stylredakteur) en Mariska van Rooyen (SARIE se skoonheidsredakteur) is die beoordelaars, en hulle kies elke week die beste makeover. Die wenner staan 'n kans om elke week 'n bottel parfuum te wen!
![]() |
Week 4: Karina Venter
"Karina het nie te wild aangegaan nie, maar sy lyk beslis jonger. En ja, sy is mooi - maar nou word sy jonger. Die bietjie hare langs haar ore, ken en kuif maak haar styl nou meer modieus en modern. Sy het ook nie te hard probeer met haar grimerings nie. Net mooi natuurlik. Sy is nou n ouer vrou wat haar jare met trots dra, sonder om soos mutton dressed up as lamb te wees, sy laat haar klein, maar baie effektiewe make over vir haar werk." - Fanie Cronjé * Karina WEN 'n bottel Eau de Sisley 3. Baie geluk! |
![]() |
Week 3: Denise Erasmus
"Sy het 'n radikale verandering ondergaan ten beste. Kyk sy was braaf om 'n onverwagse styl te kies. Waagmoed opsigself moet beloon word, juis nou dat dit so effektief op haar gesig werk. Die styl is beter vir haar gesigvorm. Die kuif komplimenteer haar haarlyn. Dit maak haar voorkop sagter. Die tekstuur langs haar kop laat haar langer gesig meer in balans vertoon. Die kleur is meer modern en sagter as haar eie donker kleur. Sy was ook reg om die fokus op haar oë te sit deur n smoky eye te kies. Die lipkleur is nie oordadig nie en pas by die sterker oog. Ek beloon vir die feit dat dit 'n regte-egte makeover is, wat radikaal van haar gewone look verskil en dit werk." - Fanie Cronjé * Denise WEN 'n bottel La Prairie Life Threads Silver. Baie geluk! |
![]() |
Week 2: Michelle Bownes Fanie en Mariska sê: Sy breek weg van haar konserwatiewe gewone pony-tail en waag nie net met kleur nie, * Michelle WEN 'n bottel La Prairie Life Threads Gold. Baie geluk! |
![]() |
Wenner van week 1: Talita Germishuys *Talita WEN 'n bottel Guess Gold-parfuum. Baie geluk! |
Verwante artikels
-
Styl volgens Lianie May (en Fanie oor haar uurglas-figuur)
SARIE Augustus 2010
Hoeveel handsakke het Lianie May, en hou sy van rokke dra? Wat is haar gunsteling-lipstiffiekleur en het sy 'n passie vir skoene? Fanie Cronjé gesels met Lianie May oor haar persoonlike stylgids.
-
Styl volgens Nadia Valvekens...
SARIE - Junie 2010
Watter parfuum dra sy en waar's haar gunsteling restaurant? Wat's haar gunsteling skoenstyl en hou sy van shop?
-
Stylredakteur, Fanie Cronjé, trek die nuwe, maer Bertha aan
SARIE - September 2009 | Kommentaar: 14
Sy’t al ’n volle 18 kg verloor. Dít was maar die begin. Fanie het Bertha gehelp om klere vir haar nuwe lyf te kies. Raad wat ook jý kan gebruik. Kom kyk wat agter die skerms gebeur het



































































Kommentaar
Dennis het gesê:
Renata looks deranged
11de Des. 2010, 13:24dennis het gesê:
Renata looks demented
11de Des. 2010, 09:15Wilma Reyneke het gesê:
Ek dink Denise Erasmus lyk fantasties!! Wat 'n dramatiese verandering!! Stem BESLIS vir haar!
1ste Sep. 2010, 08:24Natasha het gesê:
Wel almal lyk heel anders, maar mamma Silvia lyk baie mooi...sommer jonger! Mamma moet weer mamma se hare laat groei
21ste Aug. 2010, 19:04Cecile Schoeman het gesê:
Ek stem vir Nikita. Sy lyk pragtig - stunning!!!
20ste Aug. 2010, 09:13Danie Hattingh het gesê:
Al die pad uit Engeland!! Ma Hattingh het vir my gestuur. Mooi so, skoonsus!!
20ste Aug. 2010, 08:06Alicia Hattingh het gesê:
Ek stem vir Rina Hattingh, mooi so skoonsus!
20ste Aug. 2010, 08:04Marie Hattingh het gesê:
Ek stem vir Rina Hattingh. Jy lyk stunning soos altyd.
20ste Aug. 2010, 08:02Rita Oosthuizen het gesê:
My stem gaan vir Ronel Oosthuizen - jy lyk PRAGTIG meisiekind, my seun sal hom WAT!!! VERBEEL, om met so n jong dingetjie gesien te word!!!!!
19de Aug. 2010, 09:49Charmaine het gesê:
Wow, looking very sexy girl you have my vote.
18de Aug. 2010, 08:55Lynne het gesê:
Nadine jy lyk wonderlik! Ek stem vir jou.
17de Aug. 2010, 20:51Renette het gesê:
Wow!! Michelle Bownes lyk fantasties!!!
16de Aug. 2010, 16:43Sylvia het gesê:
Ek stem vir Marietjie Erasmus! Girl, jy lyk stunning!
16de Aug. 2010, 09:52Ria Tjasink het gesê:
Jy lyk stunning!! Ons stem vir jou Nadine
13de Aug. 2010, 20:17Elmarie het gesê:
My stem gaan deur en deur vir Marita de Bie. Pragtige verandering, stylvol en die nuwe Marita pas haar soos ' handskoen. Go vir dit Marita
13de Aug. 2010, 13:24Charmaine het gesê:
Yvonne Van Buren-Schele kry my stem, looking good girl and sexy.
13de Aug. 2010, 13:04Michelle het gesê:
Yvonne, maak nie saak wie almal stem nie - ons weet jy is die mooiste!
13de Aug. 2010, 12:20Dieter het gesê:
Ek stem vir Marie, dit lyk prag-tig.
12de Aug. 2010, 19:07Rudolph het gesê:
Marie kry my stem, die verandering lyk fantasties!!
12de Aug. 2010, 19:00Marita het gesê:
Sjoe, Mariana Fourie en Karina Venter lyk fantasties.
12de Aug. 2010, 11:41Marie Anne Calitz het gesê:
Hallo Sarie, ek het hard probeer met hierdie nuwe wonderlike artikel van julle en ek moet bieg ek weet nie werklik wat om te doen nie, ek kom net eenvoudig nie reg nie. wil julle my maar nie probeer help nie ek wil so graag die regte ding doen en wil so graag ook mooi lyk. ek is 49 jaar maar voel 149. Ek het ook n skildklier probleem en sukkel met die gewig. GROOT ASSEBLIEF SARIE - HELP MY EK IS MOEDELOOS
6de Aug. 2010, 09:44Nicky het gesê:
Rialda, Jy lyk baie goed, hoop jy laat dit doen, hu dium vas vir jou
6de Aug. 2010, 08:42Marie het gesê:
Jy lyk goed Rialda, awsome verby
6de Aug. 2010, 08:40Laetitia het gesê:
Rialda you,re looking stunning, like a new person
6de Aug. 2010, 07:37karin het gesê:
Yes girl, jy lyk goed, gaan vir dit, Rialda
5de Aug. 2010, 15:56Talita het gesê:
Stem vir Marie, dit lyk baie mooi!
4de Aug. 2010, 16:54Dillen Rothmann het gesê:
who else?? what a great look nikita!! marry me.. I dont know you,, phone me :-)
4de Aug. 2010, 16:22Natasha het gesê:
It looks nice, vote Rialda
4de Aug. 2010, 11:10Jolanda het gesê:
make us proud Rialda
4de Aug. 2010, 11:09Linda het gesê:
STunning Rialda, go for it
4de Aug. 2010, 11:08Sandra het gesê:
Hi Rialda, jy lyk uit die boeke, hoop jy kry dit
4de Aug. 2010, 09:03Anton het gesê:
Dis n groot verandering Rialda, dit lyk stunning
4de Aug. 2010, 08:07Antionette het gesê:
Jy lyk goed, Rialda
3de Aug. 2010, 16:54Bernice het gesê:
Ek stem vir jou Rialda, dit lyk awsome
3de Aug. 2010, 14:55Irma het gesê:
Kan nie glo dit is jy nie - STEM RIALDA
3de Aug. 2010, 14:53Hennie het gesê:
Ek stem vir Rialda, JY LYK STUNNING
3de Aug. 2010, 14:52Gerhard het gesê:
Jy lyk AWSOME!!!!!!!!!!!!!!! Stem vir Rialda
3de Aug. 2010, 14:50Marie het gesê:
Ek stem vir Talita. Die make-over pas jou.
3de Aug. 2010, 14:41Darryl het gesê:
STEM RIALDA
3de Aug. 2010, 11:58Lynn het gesê:
GO FOR IT - RIALDA
3de Aug. 2010, 11:58Catherine het gesê:
Jy ka gaan vir die verandering, Rialda
3de Aug. 2010, 11:57Maryna het gesê:
Dis 'n groot verandering, stem vir Rialda
3de Aug. 2010, 11:56Marlene het gesê:
Ek stem vir Rialda
3de Aug. 2010, 11:55Hannelie het gesê:
Ou nig, laat dit doen, STEM RIALDA
3de Aug. 2010, 11:44Monique het gesê:
STEM VIR RIALDA
3de Aug. 2010, 11:43Johan het gesê:
WOW, kan nie glo dit is jy nie, dit lyk UIT DIE BOEKE!!!!!!!!!!!
3de Aug. 2010, 11:42Paulo het gesê:
Rialda, YOU LOOK AWSOME, STUNNING!!!!!!!!!!!!!!!! GO FOR IT
3de Aug. 2010, 11:40Anthony het gesê:
Nikita jy's die mooiste vrou....Daarom stem ek hier net vir jou....
2de Aug. 2010, 13:57Bettie Marais het gesê:
Ek stem vir Renata, lyk baie goed.
2de Aug. 2010, 12:11Elize Olivier het gesê:
Renata Pretorius.......absoluut ja, ja!! Pragtig!!
2de Aug. 2010, 07:59Babs Victor het gesê:
SJOE DAAI NIKITA VROU IS ONGELOOFLIK PRAGTIG!!! STEM VIR HAAR
30ste Jul. 2010, 14:57Lucy de Wet het gesê:
STEM VIR NIKITA!!!!
30ste Jul. 2010, 14:55Vanessa het gesê:
Ek stem vir Nikita, kyk hoe stylvol!
30ste Jul. 2010, 14:52Bella het gesê:
sommer 'n ander mens!
30ste Jul. 2010, 14:50Anna-Marie Albrecht het gesê:
Ek stem vir Rialda, ek dink sy verdien 'n kans om te wen, dit sal 'n wonderlike ondervinding vir haar wees.
29ste Jul. 2010, 16:49monique basson het gesê:
WOW!!!!!!!!!!!!!!!!!! Dit lyk great, 'n baie groot verandering, laat doen dit
29ste Jul. 2010, 15:05