WEN 30 CD's vir 30 dae!
Jy staan 'n kans om een van 30 Afrikaanse CD's hierdie maand op sarie.com te WEN!
SARIE en Coleske Artists se middel-winter-bederf is 30 van die lekkerste Afrikaanse CD's, en jou kans om een van hulle te wen!
Kies uit die volgende CD's:
![]() |
Afri-Frans Vol. 2 |
![]() |
Afri-Spaans |
![]() |
Trots Afrikaans Vol. 4 (Kompilasie-album) |
![]() |
Afrikaans is Groot Vol. 2 (Kompilasie album) |
![]() |
Country is Groot (Kompilasie-album) |
|
Eden, Dekade |
|
![]() |
Mandie Coetsee, Neem my Saam |
![]() |
Liesl du Toit - Stukkie van jou hart |
Hoe skryf ek in?
Kies eenvoudig watter een jy graag sal wil wen en vul dit op die aanlyn-inskryfvorm hieronder in...






























Kommentaar
MAYRENE SPRAY het gesê:
sal graag die eden cd wil wen, selfs die afri spaans sal ook goed wees, ek het reeda die afri frans en dit is pragtig! Baie dankie vir 'n puik vroue tydskrif, selfs my man lees artikels daarin wat baie interessant vir hom is.
11de Aug. 2011, 13:24INA WESTRAAD het gesê:
Wil graag Afri Spaans wen
5de Apr. 2011, 12:14Quinita het gesê:
EDEN!!!!! Sjoe, hulle maak my kniee lam!!
9de Aug. 2010, 16:16Adele het gesê:
Baie baie dankie! Ek was een van die gelukkige wenners en my Afri-Spaans CD is pragtig. Dankie vir julle puik tydskrif en natuurlik 'n website met soveel bederf.
30ste Jul. 2010, 08:18Marie het gesê:
Sarie is die beste!
24ste Jul. 2010, 20:21vanessa het gesê:
Baie dankie vir Sarie. Daar is bitter min tydskrifte met baie leesstof wat die geld werd is ... die meeste tydskrifte bied net hope mode blaaie... Maar Sarie is tops!
21ste Jul. 2010, 08:52Amanda le Roux het gesê:
Ek het die eerste Afri-Frans CD by julle gewen, maar ek het reeds een. Die rede hoekom ek ingeskryf het daarvoor, was om dit vir 'n vriend te gee wat al 7 jaar in Parys woon en baie na sy ma verlang wat 4 jaar gelede oorlede is. Dit was die beste geskenk ooit! Hy het met presies dieselfde musiek in Afrikaans grootgeword en nou kan sy vriende ook sy musiek verstaan.
20ste Jul. 2010, 18:03Rina het gesê:
laat my ontspan! Waardevol.
20ste Jul. 2010, 13:40Madeleine het gesê:
....dankie vir die waarheid!!!
20ste Jul. 2010, 13:14Liana du Plessis het gesê:
Kan nie wag vir elke nuwe uitgawe nie.
20ste Jul. 2010, 12:23Tanya het gesê:
Ek kan nie wag vir die nuwe Sarie nie!!
20ste Jul. 2010, 08:49Elmarie het gesê:
Afrikaanse musiek bly maar die beste...!!
20ste Jul. 2010, 05:15Carina het gesê:
Uitstekende Afrikaanse Vroue Tydskrif vir baie baie jare.
18de Jul. 2010, 15:12Linda Jansen van Rensburg het gesê:
Afrikaanse musiek kook
8ste Jul. 2010, 21:35Annemiek het gesê:
Ek dink Afrikaans leef vir meer mense in Nederland na die Wereldbeker. Sommige hier syn verrast dat ons Nederlandse / afrikaanse taal niet allen op die noordelike halfrond gesproken wordt. Ek geniet al jare van Sarie, hou so aan. Ek het nog nie so een tydskrif gevonden hier in Nederland.
8ste Jul. 2010, 14:17Amanda het gesê:
Sarie is ' goeie tydskrif
8ste Jul. 2010, 12:09Cindy het gesê:
Lekker warm winter leesstof, dit is wat Sarie is...
8ste Jul. 2010, 09:06Suzette Ann Brickhill het gesê:
Afrikaners is plesierig!!!
8ste Jul. 2010, 06:25Monette THiele het gesê:
Ons kan sing in ons taal, en ons kan bid in ons taal AFRIKAANS ROCK !!!!!!
6de Jul. 2010, 14:07Lita het gesê:
Haai, ek woon in Australië, maar boer op Sarie.com se webtuiste. Ek het probeer inskryf vir die CD-kompetisie, maar kry nie my adres aanvaar nie. Elke keer as ek die OZ poskode intik, kry ek 'n kwaai boodskap. Word buitelanders nie toegelaat om aan kompetisies deel te neem nie?
6de Jul. 2010, 11:08Leana Pitout het gesê:
Ek het die Trots Afrikaans CD vol. 4, en dis een van die bestes nog.
6de Jul. 2010, 10:46Charlotte het gesê:
Dis weereens bewys - Afrikaanse Musiek is G-R-O-O-T!
6de Jul. 2010, 09:49Nico Bezuidenhout het gesê:
Baie dankie vir 'n wonderlike tydskrif. Geniet dit om dit te lees
6de Jul. 2010, 09:35Corrie de Villiers het gesê:
Ek dink Sarie is die beste vroue tydskrif. Lees dit al vir 50 jaar.
6de Jul. 2010, 09:03jessica het gesê:
goeie werk met jul tydskrif. Inspirerend, met insig en sommer n sin vir humor. Hou altyd so aan.
6de Jul. 2010, 08:57