WEN diamant juweliersware
Twee gelukkige SARIE-lesers kan ’n diamanthangertjie met bypassende oorbelle van Sterns wen. Hou saam met SARIE verjaardag met ’n geskenk aan jóú.
Twee gelukkige SARIE-lesers kan ’n diamanthangertjie met bypassende oorbelle van Sterns wen. Hou saam met SARIE verjaardag met ’n geskenk aan jóú.
Sterns bied jou ’n moderne reeks diamant-juweliersware soos die hangertjie-en-oorkrabbertjie-stelle op hierdie blad. Hoekom dus wag vir ’n geleentheid om dit vir jouself te koop? Bederf jouself sommer vandag nog met hierdie spog-juweliersware van Sterns.
Die pryse
•’n 9-kar.-goud-diamanthangertjie
(links) en bypassende oorbelle met 208
diamante van altesame 1.12 kar. Dit is R16 000 werd.
• ’n 9-kar.-witgoud-diamanthangertjie
en bypassende oorbelle met
127 diamante van altesame 1.80 kar.
Dit is R15 000 werd.

Kry jou SARIE oral, enige tyd