Wen élke dag 'n kopie van Joost se nuwe boek
Elke dag - vir die volgende 5 dae - gee ons 'n getekende eksemplaar van Joost se boek, Joost - Spiëlbeeld op sarie.com weg. Skryf nou in!
“.... Die volgende ding wat ek onthou, is dat ek êrens in ’n bed wakker geword en daarop aangedring het dat ’n verpleegster die pypies in my keel uithaal. Amor was daar en het vir my gesê: ‘Moenie worry nie, jy kan asemhaal ... jy kan asemhaal ...’"
Lees deel 1 en deel 2 van die uittreksels uit hoofstuk 31 oor Joost se ineenstorting
WEN!
Vir die volgende 5 dae sal een sarie.com-gebruiker élke dag 'n getekende eksemplaar van Joost- Spieëlbeeld deur David Gemmell kry. Skryf élke dag in om seker te maak dat dit op jou boekrak beland.
* Joost - Spiëelbeeld (Zebra Press), R189.95. Beskikbaar vanaf 10 November.
Wenner 1: Jackie Labuschagne
Wenner 2: Cheryl du Plessis
Verwante artikels
-
Amor: "Dit sal nooit weer wees soos dit was nie"
SARIE - Desember 2009 | Kommentaar: 270
Hoe sien sy haar toekoms en wat van die bewerings oor ander minaresse? Hieroor praat Amor Vittone openhartig in Desember 2009 se SARIE.
-
Eksklusiewe uittreksel uit Joost se boek: Deel 1
SARIE - November 2009 | Kommentaar: 11
Lees dié uittreksel uit hoofstuk 31 van die opspraakwekkende boek, Joost - Spiëelbeeld, oor die aand wat Joost ineengestort en in die waakeenheid beland het.
-
Eksklusiewe uittreksel uit Joost se boek: Deel 2
SARIE - November 2009 | Kommentaar: 13
Die tweede deel van die uittreksel uit die opspraakwekkende boek, Joost - Spiëelbeeld, oor die aand wat Joost ineengestort en in die waakeenheid beland het.
-
Joost se boek nou op die rakke
SARIE - November 2009 | Kommentaar: 1
Die langverwagte boek Joost: Spieëlbeeld deur David Gemmell (RHS, R189,95) is van vandag af te koop in boekwinkels. Dis Joost se storie soos vertel aan Gemmell, oor sy rugby, huwelik en dramas. . .
-
Manne se raad aan Joost
SARIE - November 2009 | Kommentaar: 10
















Kry jou SARIE oral, enige tyd