Wen KWV 10 jaar oud-brandewyn
Die feestyd is om die draai. Skop dié jolige seisoen af deur jouself met 'n spesiale geskenk te bederf: KWV Brandewyn gee vier Kersgeskenkpakkies ter waarde van R500 weg!
Elke geskenkpak bevat 'n bottel van die KWV se tien jaar oud-brandewyn, in elegante Kersverpakking toegedraai, en 'n verskeidenheid spesiale lekkernye om jou in die bui vir feesvieringe te kry.
KWV se tien jaar oud-brandewyn is tydloos, klassiek en van die hoogste gehalte. Dis duidelik dat daar baie passie en toewyding in elke bottel gaan om die beste smaak, geur en konsekwentheid te waarborg.
Sluitingsdatum: Vrydag, 11 Desember
















Kommentaar
Karin het gesê:
Ek sal dit graag wil skenk vir 'n liefdadigheidsorganisasie as deel van hulle jaarlikse wynveiling om fondse te werf.
9de Des. 2009, 17:56SUZETTE ANN BRICKHILL het gesê:
Jingle bells! Jingle bells! KWV on it's way!!!
9de Des. 2009, 12:32beth van heerden het gesê:
My man sal dink ek's kersvader as ek met 'n kwv geskenkpak by die huis kom
8ste Des. 2009, 15:02Vicky de Beer het gesê:
Dit sal awesome wees om hierdie geskenk te kan wen!!
8ste Des. 2009, 14:39Tanya het gesê:
My man geniet 'n ou KWV'tjie tog so baie, hy het onlangs 40 geword en sy beste vriend het 'n 20 jaar imoya by julle vir hom gegee as geskenk!
3de Des. 2009, 16:17Marna het gesê:
My pa sal self te dankbaar wees vir DIE enetjie!!! Kan nie wag vir die Januarie SARIE uitgawe nie...
2de Des. 2009, 15:50Charlaine het gesê:
My man se gusteling. Sjoe, sal so lekker wees om hom so te kan bederf!!!
2de Des. 2009, 12:53Johan het gesê:
Moet maar self inskryf want as vroulief dit wen sal sy dit wegsteek vir kook en medisyne .... wat 'n vermorsing ?
2de Des. 2009, 11:51Marisa het gesê:
My man sal baie in sy skik wees as ek vir hom hierdie KWV prys kan wen. Blesssings
2de Des. 2009, 11:40Antoinette het gesê:
Ek het paar jaar terug by KWV Paarl gewerk en dit sal nogal lekker wees om weer een van hul produkte te kan wen.
1ste Des. 2009, 14:54