WEN 'n Ray-Ban-sonbril en Jeep-geskenkpak met 2012-film

Deur Lou-Ann Stone, SARIE - Desember 2009

Die 2012-film begin 4 Desember op die grootskerm wys. Jy kan 'n Ray Ban-sonbril, 'n Jeep-geskenkpak en 'n naelsorgstelletjie spesiaal op sarie.com wen!

Die Britse aktrise Thandie Newton speel die rol van Laura Wilson in Roland Emmerich se nuwe trefferfilm, 2012. Sy gesels met SARIE oor 'n paar benoude oomblikke op stel, die krag van 'n goeie storie en die Maja-profesië.

Lees die onderhoud met Thandie Newton

WEN! Een gelukkige sarie.com-gebruiker staan die kans om 'n Ray-Ban-sonbril, 'n Jeep-geskenkpak (bestaande uit 'n T-hemp, 'n hoed en 'n skouersak) en 'n OPI-naelversorging-stel te wen.

Verwante artikels

Kommentaar

  • Baie nice fliek - sal defnitief 'n 2de keer wil kyk!

    12de Feb. 2010, 18:08
  • WOW!!! Uitstekend

    19de Jan. 2010, 12:08
  • Aqeela Pool het gese: Baie interesant... 06/01/2010 07:12

    5de Jan. 2010, 07:13
  • Wow! Geen woorde om hierdie ervaring te beskryf nie!

    19de Des. 2009, 07:56
  • Skitterend, spannend, trane trekker

    17de Des. 2009, 15:56
  • Sjoe dit is fantasties

    16de Des. 2009, 16:25
  • Sjoe!

    15de Des. 2009, 06:28
  • Baie entertaining en spannend

    14de Des. 2009, 15:43
  • dit was ongelooflik senutergend en naelbytend! uitstekend!

    14de Des. 2009, 15:22
  • Twee pakke popcorn was amper te min!!!

    9de Des. 2009, 11:58
  • Fantasties. Maar jy moet 'n maag he vir spanning!

    8ste Des. 2009, 18:45
  • Ek het nog nooit soveel spanning ervaar en soveel trane getjank in een fliek nie!

    8ste Des. 2009, 09:09