Wenner van 'n skitter-ring
Geluk aan Talita Germishuys!
Geluk aan Talita Germishuys!
DONDERDAG 27 AUGUSTUS
'N SKITTER-RING
Elke dag se wenner sal die daaropvolgende dag voor 12 nm. op sarie.com bekend gemaak word. Dis dalk jý!
Hoe sal jy jou prys ontvang?
SARIE sal jou direk kontak sodra jou naam as wenner getrek word. Daarna sal Foschini 'n geskenkbewys vir die spesifieke prys wat jy gewen het, na jou fisiese adres koerier. Gebruik dié geskenkbewys sowel as jou ID-dokument om jou prys by Foschini te gaan afhaal.
















Kry jou SARIE oral, enige tyd