• natasja

    klere, stunning. die sandale wel, moet dit eers aan die voet sit en dan kan ek besluit. dit gaan mos maar so, lyk beter op die voet as net so gewoonlik. dit lyk of dit baaie gemaklik kan wees. en dis wat ek soek, gemaklike klere vir die somer… kan nie wag!!

  • Hyla

    ek het vandag vir my die mooiste paar, nee 2 paar gladiator sandale gekoop teen n wonderlike winskopie – n carvella en n Conran vir onderskeidelik £50 en £35… elke jaar se ek as ek terugkom london toe gaan ek ‘maer’ wees – toe nie!!! daarom koop ek maar skoene en handsakke want glo my, ek lyk beslis nie goed in hierdie jaar se groot skouer, mini, blink rokkies nie!! Vir my man ook gese dat ons nie n tree hoef terug te staan vir die Europese stede se modes nie en selfs ons pryse en kwaliteit is baie goed!!!