Wen

WEN: ‘n GHOEMA CD-geskenkpak

Die Ghoemas vereer die beste in die Afrikaanse musiekbedryf en hierdie jaar gaan dié toekenningsgeleentheid op 14 April 2013 iets wees wat jy nie kan misloop nie! En SARIE is die trotse mediaborg van dié glansryke geleentheid.

Nou wil SARIE en die Ghoemas jou bederf met ‘n geskenkpak vol CD’s van die benoemdes in die Beste Vroulike Kunstenaar-kategorie.

Die prys sluit die 5 jongste CD’s van die benoemdes in. 

Al wat jy moet doen is om die 5 sangeresse wat in dié kategorie is, te noem.

SLUITINGSDATUM: DINSDAG 9 APRIL 2013 OM 9 VM.

[box:full:red:both]

Het jy al vir jou gunsteling gestem? Dit is so maklik! ‘n SMS kos R1,50 elk en daar is ‘n beperking van slegs 20 stemme per kategorie per unieke selnommer. SMS SLEGS die kode (bv. A6) na 41 808 en nie die kunstenaar se naam nie. Die wenners word Sondag 14 April 2013 by Carnival City se BIG TOP ARENA bekendgemaak.

[/box]

Kry die kodes vir al die kunstenaars wat benoem is HIER.

En volg SARIE op Twitter by @SARIETydskrif vir meer inligting oor die Ghoemas!

Vul die wedstrydvorm hieronder in: