Wen

WEN True Religion Jeans ter waarde van R5400

True religion-jeans is inspirasie so reg uit die 70’s, met nuwerwetse modesprankel daarby.

Boonop sal jy in jou True Religionjeans deel wees van uitgelese geselskap. Mense soos Kate Moss, Lee-Ann Liebenberg, Claudia Henkel, Edith Venter en Dunay Darren is maar enkeles wat weet waar dié jeans se betowering lê.

Die ware Jakob is net te kry by eksklusiewe winkels landwyd.

[box:full:grey:both]

SLUITINGSDATUM
[/box]

30 November 2011

Die wenners sal teen 14 Desember 2011 telefonies in kennis gestel word en daarna ’n brief ter bevestiging ontvang.

Kontak 011 447 2621 of besoek www.truereligionbrandjeans.com vir inligting oor waar jy joune kan kry.

True Religion

  • Susan

    Kan nie wag vir my nuwe broek. Ek hou duime vas.

  • Elrina Butler

    Dit sal wonderlik wees om so jean te kan besit

  • esbe maree

    Dankie Sarie, puik tydskrif

  • Renthia Wessels

    Ek het die foto op my yskas geplak en droom groot drome! Ek glo so ‘n pragtige jean kan my selfvertroue daardie ekstra hupstootjie gee. Ek het nog ‘n paar kilos om te verloor, maar dit is vir my ‘n reuse aansporing "to drop a jean size"! Dankie vir ‘n puik tydskrif.

  • Lydia Dewey

    In True Religion Jeans lyk jy op-datum, vanpas en goed getailleerd.

  • petro

    ek sal in die wolke wees

  • ronel

    die jeans is net so stylvol soos die sarie!!!!!!!!

  • HELENA

    Dit is die perfekte jean vir my!

  • Belinda van Zyl

    Die Jean sal defnitief ‘n huppel in my stappie sit! Dankie vir ‘n puik tydskrif…

  • Stego

    Dit lyk stunning!

  • Evie Fouche

    Sjoe dink net hoe stunning gaan ek in so paar Jeans lyk, so reg uit my jong meisie dae. Dankie vir die kompetisie en Sarie jul is ‘n puik tydskrif.

  • Tanya Muller

    Ek beGeeR n True Religion Jean!!!

  • Sharon Gosling

    Dit is hoeka tyd vir ‘n nuwe jean – dit kan net spoggerig lyk.

  • Denise Arlene Barnardo

    Hopelik sal dit die Jean vir my wees.

  • Sonia Butler

    Dankie Sarie, puik tydskrif en altyd vol inspirasie en ook verrassings!

  • Charmaine Ingram

    Wat ‘n wonderlike kersgeskenk sal dit nie wees nie!!

  • Louise Badenhorst

    Ek begeer die broek met my hele hart!!!

  • Marli Basson

    Whooooohooooooo!!!!! Hooooop ek wen!!! Sal wonderlik wees!

  • Renata Jerling

    Het gewig verloor en al my kniebroeke en langbroeke is te groot. Ek is 45 jaar oud en kan dalk goed lyk in die jean wie weet?

  • Martha

    Dit sal fantasties wees, as ek die wenner sou wees,
    kon nog nooit hierdie kosbare jean bekostig nie!!

  • Mirna Underhay

    Ek is verslaaf aan jeans! Sal wat wil gee vir so ‘n True Religion nommertjie in my kas!!
    Dit lyk verskriklik mooi en stylvol.

  • marie

    net wat ek nodig het

  • MAGDALENA DU TOIT

    EK GLO EK GAN DIE WENNER VAN DIE KOMPETISIE WEES WANT SARIE IS!

  • MAGDALENA DU TOIT

    EK GLO EK GAN DIE WENNER VAN DIE KOMPETISIE WEES WANT SARIE IS!

  • Ester

    Sal graag so ‘n paar jeans wil besit. Dit lyk pragtig.

  • Marlies Van Der Merwe

    Sjoe,normaalweg is so ‘n broek is heeltemal buite my bereik! Die hoop beskaam nie!

  • Benita Swanepoel

    Ek is mal oor jeans!

  • julande muller

    Ek sal so Jean waardeur…

  • bianca

    Dis net n droom…

  • Amore Henning

    Ek sal die jeans met grasie dra!

  • claudia

    ek sien daarna uit om so n sexy jean te ontvang

  • angelica

    ek sal soos n prinses voel met hierdie wonderlike jean aan, so ek glo ek sal een van die wenners wees, ek se solank baie dankie aan sarie wat so n wonderlike wedstryd aanbied.

  • rosalia

    hierdie jean is absoluut gemaak vir my en ek kan nie wag om dit aan te pas nie.
    baie baie dankie wonderlike Sarie, dat julle so n sexy stylvolle jean as prys weggee, ek kan nie wag om myne in ontvangs te neem nie, voorwaar !!!!!

  • Zuki

    Dit sal ‘awesome’ wees on a True Religion jean te kan besit.

  • Renthia Wessels

    Ek is bly die sluitings datum is nog ‘n enjie weg, want dit gee my kans om daardie ekstra kilogramme af te skud en die regte grootte te verskaf wanneer ek wen!

  • antoinette mendes

    ek het op 28 Oktober my nuwe Sarie aangeskaf, en sommer dadelik vir die sms kompetisie ingegaan,
    ek wil baie graag n True Religion besit, want dis nou werklik kwaliteit op sy beste, en wanneer ek my jeans aantrek sal ek soos n miljoen dollar voel. so ek hoop van harte date een van hierdie jeans my naam op het !
    ek sien daarna uit om dit in besit te neem, baie dankie Sarie vir n puik tydskrif en n heerlike kompetisie !

  • Maria M

    dit kan mos net goed gaan, met n nuwe Sarie tydskrif in my hand en n True Religion jean aan, dan het ek beslis die wereld aan my voete, want wat meer kan n meisie nou vra ?

    ek sien daarna uit om in my jean te paradeer

    Dankie Sarie vir n wonderlike tydskrif – jy is nommer EEN 11111

  • Rosalia

    om n True Religion jean te besit is soos n droom wat bewaarheid word.
    Ek sal baie spog met my jean aan en seker maak dat almal weet ek dra
    n True Religion jean !

    baie dankie Sarie , vir hierdie kompetisie jy is beslis n puik tydskrif !

  • Corle

    Wou nog altyd een van die nommers besit!! Hou duime vas 🙂

  • angelica

    True Religion jeans & my Sarie tydskrif ?

    Ek sal oor ons huis se dak spring en weer terug, wanneer my naam
    getrek word.

    Hierdie droom moet nie net n droom bly nie.

    Baie dankie Sarie vir elke wonderlike artikel in die tydskrif, ek
    geniet dit altyd so baie, mag jy altyd meer en meer lesers verwerf,
    want jy is dit beslis werd.
    Ek is een van jou Engelse lesers wat baie baat vind by die tydskrif,
    en ek sien elke maand daarna uit om my Afrikaans meer op te knap,
    wanneer ek die hele tydskrif van voor tot agter deurlees.

  • Petro

    Dit kan mos net goed lyk!

  • Magda

    Stylvol, sexy en gemaklik. Wat meer kan ‘n mens vra!

  • mary

    om n true religion jean te besit, is om n diamant in jou besit te he !!

    Ek weet sommer ek sal een van die wenners wees, want dit hoort eenvoudig so !

    baie dankie Sarie , jy is en bly nommer een !!!!!

  • ANNELIZE

    Ek is mal oor jeans – dit is omtrent al wat ek dra! Hierdie een sal beslis my gunsteling wees !! Dankie Sarie vir die geleentheid (:

  • Wilna Erasmus

    Sal in die sewende hemel wees as ek wen

  • Sheri

    So baie hoopvolle dames, en slegs 7 gaan wegstap met so ‘n wonderlike prys. Ek kan slegs duime vashou dat ek een van die gelukkige dames gaan wees….. Is dit selfsugtig van my?? Ek wens…. Ek wens….

  • angelique

    let’s wait and see…..asb jeans wees myne!!!!

  • Rochenda

    Wanneer ek my nuwe jeans kry kan ek ‘n voorblad model wees vir Sarie om die lesers te wys hoe goed die TRUE RELIGION JEANS GEDRA WORD.Kan nie wag nie

  • Darelle

    ‘n Ma word altyd afgeskeep, maar danksy Sarie kan ek ook ‘n slag bederf word

  • Lindie Krauze

    Soos skoene, handsakke ens sommige vroue se swakpunt is, is mooi Jeans my swakpunt. Kan dit nie mis nie!!!

  • Alexandria Barley

    I would look so fab in these jeans

  • Lurdich

    dit lyk te sexy!

  • Verona

    Dit sal ‘n groot voorreg wees om so gelukkig te kan wees.

  • Carla

    OMW!!! Sal Awesome wees om een van die wenners te wees, 🙂

  • Roxzanne

    tyd vir n nuwe broek wat my reg pas!

  • Charle

    Dit is n ongelooflike prys om te wen! Dankie Sarie.

  • Rozanne Carolus

    Ek sal vir seker ‘n ekstra huppel in my stap hê

  • MaureenMostert

    Lucas het gesing: "Ek sou kon doen met ‘n miljoen". Ek sing: "Ek sou kon doen met ‘n TRUE RELIGION".

  • louise du preez

    Dit sal baie lekker wees om iets te wen vir die eerste keer in my lewe. en ek sal so mooi lyk in nuwe jeans.

  • Delene Wingrove

    OMW….. I would be in heaven if I won those jeans, have never won anything in any competitions, I’m holding my thumbs and toes crossed for this one. Thanks Sarie for the opportunity.

  • Lucy

    Die perfekte jeans

  • Jenny

    Would love these for my daughter who starts her 1st real job in Jan after four years at UCT with very little spare cash for luxuries. Imagine starting your career as a computer programmer in designer jeans, WOW!

  • Michelle

    Dit sal ongelooflik wees en my jaar maak! Sal tog te heerlik pronk in so jean!

  • Marina Speirs

    SARIE is my TRUE RELIGION…. dankiie SARIE, vir my eerste paar TRUE RELIGION jeans!!

  • marqui

    Ek sal oor die maan spring !!! xx

  • Moira

    Would feel sooo "spoilt" if i won these Jeans 🙂 They really are SEXY jeans 🙂

  • Esmaralda Fourie

    ek stem 100% saam! ek sal daai jean net dra wanneer ek uit gaan na fancy peeps toe!!! 🙂 sal wonderlik wees om so cool jean te he!!!!!!!!!!

  • Debby

    Hoop die 14de Desember is my gelukkige dag!

  • Henry Coetzee

    beslis een vir die hangkas:)

  • Aletta Botha

    a must have! Soek ook so nommertjie 😀

  • Lee-Ancher Marilize Fredericks

    kan nie wag om te sien hoe ek dararin lyk nie

  • Linda Zietsman

    What’s a gril without her favourite jean, right?? Sal so bly weees om dit te wen 😀

  • Maryna

    Ek het nie verniet 15kg verloor nie. Dit sal ‘n GROOT beloning vir my wees 🙂

  • Annelize

    EK IS BEREID OM ENIGE BEDRAG VIR ‘N JEAN TE BETAAL, DIS DIE MOEITE WERD OOR EN OOR, EK DRA NOG STEEDS MY LEVIS EN SOVIET JEANS WAT EK 15 JAAR TERUG GEKOOP HET TOE EK GESWOT HET. HOE LANGER JY HOM DRA, HOE LEKKERDER SIT HY. ‘N JEAN IS ALTYD ‘N WENNER, WANT HY PAS BY ALLES, DAG EN NAG EN SOMMER SO BY DIE HUIS AS JY SIT EN VERF OF LEES. , SO, EK DINK, EK SAL DIE BESTE GEBRUIK MAAK VAN HIERDIE OUTJIE.

  • Heleen

    So jean sal my ‘curvylicious’ lyf baie mooi komplimenteer !

  • Jes

    Stunning!!! epic!!!!! Dit sal beslis weer die aandag op jou vestig!!!!

  • Carien Janse van Rensburg

    Ek is mal oor my jeans, en voel altyd…maar altyd "sexy" daarin, maak nie saak watse geleentheid dit is nie, ek kan dit altyd dra na enige funksie. Ek sal my oogtand gee vir ‘n True Religion denim in MY kas.

    Dankie Sarie vir ‘n puik, puik tydskrif.

    Groete

    Carien

  • Andrea

    A pair of designer jeans is always a good investment

  • Ansie Lourens

    Eks baie mode bewus.Hou daarvan om uittestaan bo die crowd.

  • Jolanda Julies

    Hoog tyd vir n Jean upgrade en True Religion sal net die trick doen.

  • MaRieta

    Glo my met so ‘n jean sal my man S I E N ek skud my beskuitjies al is ons WAAR!. My twee seuns sal ook kan gloo daar loop ma, al is ek 60jaar jonk en hulle 25- en 15jaar oud!!

  • Cindy Malan

    Ek voel R5400 meer gelukkig die somer! x

  • Melinda

    Mense maar ek sal darem maar spoggerig daarin lyk. Het juis ‘n nommer gekrimp!
    So mense ek is jammer maar ek gaan dit wen???!!!
    Love you all.

  • estelle

    sjoe!!! so n hot nommertjie sal mos nou rerig n nice bonus wees

  • Tina

    Dit was nog altyd my begeerte ek hoop dit kom waar nou op 65 jarige ouderdom

  • melanie visser

    Thank you for the chance to help me look young again *smiley face*

  • Kim van Niekerk

    Styl is tydloos . . . . . Net soos True Religion Jeans

  • Joane

    Wow wat n jean1!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!! kani wag om so bederf te word niea. sal voel soos ladi Di

  • Sandra

    Wow, nes Edith (:

  • Domenique Leira

    Dit sal ideaal wees vir my!!!! ek is so maer so ek sukkel maar om vir my jeans te kry wat pas!

  • Elvira Wortmann

    Ek het baie gevig verloor, so nuwe jeans sal lekker wees.