Wen

Is jy ons wen-makeover?

Gebruik ons nuwe mooimaak-program en behalwe vir ‘n splinternuwe voorkoms, kan jy ook parfuum wen as jy ons weeklikse wenner is.

Toets haarstyle (ook dié van jou gunsteling-celebs) en grimering met ’n nuwe mooimaak-program op sarie.com. Dis só maklik: Laai jou foto op of gebruik ’n modelfoto wat reeds beskikbaar is. “Blaai” deur die haarstyle en grimeeropsies. Stoor jou nuwe voorkoms, druk uit om na jou haarkapper te neem of deel dit met ander per e-pos.

BEGIN JOU MOOIMAAK-SESSIE

SPEEL & JY KAN WEN!
In die volgende 4 weke kies Fanie Cronjé, SARIE se styl- en sosiale redakteur, en Mariska van Rooyen, skoonheidsredakteur, elke week die beste eindresultaat. Vertel jou vriende en familie, sodat hulle vir jou kan stem.

Hoe neem jy deel?
E-pos jou voor- en ná-foto met jou naam, van en kontakbesonderhede na sarie@sarie.com. Ons sal dit op sarie.com laai. Ander gebruikers kan kom stem, maar die finale wenners sal deur Fanie en Mariska gekies word.

Wat kan jy wen?
Elke wenner kry ’n bederfparfuum wat spesiaal deur Mariska uitgekies is. Die finale afronding vir jou nuwe voorkoms!

Sluitingsdatum
20 Augustus 2010

KYK HOE SPEEL MICHÉLLE MET DEMI MOORE SE HAARSTYL

Die ware Michélle!Michélle met Demi Moore se haarstyl

Wenners!

Fanie Cronjé (SARIE se sosiale- en stylredakteur) en Mariska van Rooyen (SARIE se skoonheidsredakteur) is die beoordelaars, en hulle kies elke week die beste makeover. Die wenner staan ‘n kans om elke week ‘n bottel parfuum te wen! 

 
Karina Venter Week 4: Karina Venter

“Karina het nie te wild aangegaan nie, maar sy lyk beslis jonger. En ja, sy is mooi – maar nou word sy jonger. Die bietjie hare langs haar ore, ken en kuif maak haar styl nou meer modieus en modern. Sy het ook nie te hard probeer met haar grimerings nie. Net mooi natuurlik. Sy is nou n ouer vrou wat haar jare met trots dra, sonder om soos mutton dressed up as lamb te wees, sy laat haar klein, maar baie effektiewe make over vir haar werk.” – Fanie Cronjé

* Karina WEN ‘n bottel Eau de Sisley 3. Baie geluk!

 Denise Erasmus  Week 3: Denise Erasmus

“Sy het ‘n radikale verandering ondergaan ten beste. Kyk sy was braaf om ‘n onverwagse styl te kies. Waagmoed opsigself moet beloon word, juis nou dat dit so effektief op haar gesig werk. Die styl is beter vir haar gesigvorm. Die kuif komplimenteer haar haarlyn. Dit maak haar voorkop sagter. Die tekstuur langs haar kop laat haar langer gesig meer in balans vertoon. Die kleur is meer modern en sagter as haar eie donker kleur. Sy was ook reg om die fokus op haar oë te sit deur n smoky eye te kies. Die lipkleur is nie oordadig nie en pas by die sterker oog. Ek beloon vir die feit dat dit ‘n regte-egte makeover is, wat radikaal van haar gewone look verskil en dit werk.” – Fanie Cronjé

* Denise WEN ‘n bottel La Prairie Life Threads Silver. Baie geluk!

Michelle Bownes

Week 2: Michelle Bownes

Fanie en Mariska sê: Sy breek weg van haar konserwatiewe gewone pony-tail en waag nie net met kleur nie,
maar ook met die snit. Die kuif maak haar sommer in ʼn kits hip. Die bruin kleur pas ook baie goed by haar.
Sy lyk sag en dit is asof haar skoonheid navore kom. Michelle is reeds ʼn mooi vrou, haar nuwe
voorkoms komplimenteer haar skoonheid meer.
Nou lyk sy soos Heidi Klum! Dit is immers wat ʼn makeover is.
Maak jouself oor, vir die beter!
Waag dus op stylvolle manier en probeer iets nuuts.

* Michelle WEN ‘n bottel La Prairie Life Threads Gold. Baie geluk!

Talita Germishuys

Wenner van week 1: Talita Germishuys
Fanie en Mariska sê:
“Haar nuwe hare maak haar gesig sagter en gee aan haar ‘n ovaalvormige gesig, wat oor die algemeen met skoonheid geassosieer word. Die hare laat haar nek langer lyk, en laat haar kakebeen kleiner vertoon. Dit vlei haar hele gesig. Die grimering, is nie te sleg nie. Dis jammer dat haar oë en lippe beide nogal swaar of donker gegrimeer is. Maar dit werk nou (net-net) vir haar. As sy minder oog skadu gebruik het, was dit perfek.

*Talita WEN ‘n bottel Guess Gold-parfuum. Baie geluk!

  • monique basson

    WOW!!!!!!!!!!!!!!!!!! Dit lyk great, ‘n baie groot verandering, laat doen dit

  • Anna-Marie Albrecht

    Ek stem vir Rialda, ek dink sy verdien ‘n kans om te wen, dit sal ‘n wonderlike ondervinding vir haar wees.

  • Bella

    sommer ‘n ander mens!

  • Vanessa

    Ek stem vir Nikita, kyk hoe stylvol!

  • Lucy de Wet

    STEM VIR NIKITA!!!!

  • Babs Victor

    SJOE DAAI NIKITA VROU IS ONGELOOFLIK PRAGTIG!!! STEM VIR HAAR

  • Elize Olivier

    Renata Pretorius…….absoluut ja, ja!! Pragtig!!

  • Bettie Marais

    Ek stem vir Renata, lyk baie goed.

  • Anthony

    Nikita jy’s die mooiste vrou….Daarom stem ek hier net vir jou….

  • Paulo

    Rialda, YOU LOOK AWSOME, STUNNING!!!!!!!!!!!!!!!! GO FOR IT

  • Johan

    WOW, kan nie glo dit is jy nie, dit lyk UIT DIE BOEKE!!!!!!!!!!!

  • Monique

    STEM VIR RIALDA

  • Hannelie

    Ou nig, laat dit doen, STEM RIALDA

  • Marlene

    Ek stem vir Rialda

  • Maryna

    Dis ‘n groot verandering, stem vir Rialda

  • Catherine

    Jy ka gaan vir die verandering, Rialda

  • Lynn

    GO FOR IT – RIALDA

  • Darryl

    STEM RIALDA

  • Marie

    Ek stem vir Talita. Die make-over pas jou.

  • Gerhard

    Jy lyk AWSOME!!!!!!!!!!!!!!! Stem vir Rialda

  • Hennie

    Ek stem vir Rialda, JY LYK STUNNING

  • Irma

    Kan nie glo dit is jy nie – STEM RIALDA

  • Bernice

    Ek stem vir jou Rialda, dit lyk awsome

  • Antionette

    Jy lyk goed, Rialda

  • Anton

    Dis n groot verandering Rialda, dit lyk stunning

  • Sandra

    Hi Rialda, jy lyk uit die boeke, hoop jy kry dit

  • Linda

    STunning Rialda, go for it

  • Jolanda

    make us proud Rialda

  • Natasha

    It looks nice, vote Rialda

  • Dillen Rothmann

    who else?? what a great look nikita!! marry me.. I dont know you,, phone me 🙂

  • Talita

    Stem vir Marie, dit lyk baie mooi!

  • karin

    Yes girl, jy lyk goed, gaan vir dit, Rialda

  • Laetitia

    Rialda you,re looking stunning, like a new person

  • Marie

    Jy lyk goed Rialda, awsome verby

  • Nicky

    Rialda, Jy lyk baie goed, hoop jy laat dit doen, hu dium vas vir jou

  • Marie Anne Calitz

    Hallo Sarie,

    ek het hard probeer met hierdie nuwe wonderlike artikel van julle en ek moet bieg ek weet nie werklik wat om te doen nie, ek kom net eenvoudig nie reg nie. wil julle my maar nie probeer help nie ek wil so graag die regte ding doen en wil so graag ook mooi lyk. ek is 49 jaar maar voel 149. Ek het ook n skildklier probleem en sukkel met die gewig. GROOT ASSEBLIEF SARIE – HELP MY EK IS MOEDELOOS

  • Marita

    Sjoe, Mariana Fourie en Karina Venter lyk fantasties.

  • Rudolph

    Marie kry my stem, die verandering lyk fantasties!!

  • Dieter

    Ek stem vir Marie, dit lyk prag-tig.

  • Michelle

    Yvonne, maak nie saak wie almal stem nie – ons weet jy is die mooiste!

  • Charmaine

    Yvonne Van Buren-Schele kry my stem, looking good girl and sexy.

  • Elmarie

    My stem gaan deur en deur vir Marita de Bie. Pragtige verandering, stylvol en die nuwe Marita pas haar soos ‘ handskoen. Go vir dit Marita

  • Ria Tjasink

    Jy lyk stunning!! Ons stem vir jou Nadine

  • Sylvia

    Ek stem vir Marietjie Erasmus!
    Girl, jy lyk stunning!

  • Renette

    Wow!! Michelle Bownes lyk fantasties!!!

  • Lynne

    Nadine jy lyk wonderlik! Ek stem vir jou.

  • Charmaine

    Wow, looking very sexy girl you have my vote.

  • 5LOy5h pxkfzuduutiz, [url=http://wyvalqpetmiz.com/]wyvalqpetmiz[/url], [link=http://qhfiqplnclcd.com/]qhfiqplnclcd[/link], http://eruzfjigqwfv.com/

  • Rita Oosthuizen

    My stem gaan vir Ronel Oosthuizen – jy lyk PRAGTIG meisiekind, my seun
    sal hom WAT!!! VERBEEL, om met so n jong dingetjie gesien te word!!!!!

  • Marie Hattingh

    Ek stem vir Rina Hattingh. Jy lyk stunning soos altyd.

  • Alicia Hattingh

    Ek stem vir Rina Hattingh, mooi so skoonsus!

  • Danie Hattingh

    Al die pad uit Engeland!! Ma Hattingh het vir my gestuur. Mooi so, skoonsus!!

  • Cecile Schoeman

    Ek stem vir Nikita. Sy lyk pragtig – stunning!!!

  • Natasha

    Wel almal lyk heel anders, maar mamma Silvia lyk baie mooi…sommer jonger! Mamma moet weer mamma se hare laat groei

  • Wilma Reyneke

    Ek dink Denise Erasmus lyk fantasties!! Wat ‘n dramatiese verandering!! Stem BESLIS vir haar!

  • dennis

    Renata looks demented

  • Dennis

    Renata looks deranged