• Brenda Loubser

    Mag ek asb die Zambie wegbreek wen !

  • esme

    dit lyk na n plek net wat n mens nodig het as jy rus nodig het en wil ontspan hemels

  • Leonie

    Vat my weg op ‘n eeu oue era – treinrit met houding – 2011 – Dit kan net groot heimwee, verlange en eg Suid Afrikaanse plesier verskaf. Rovos Rail ek hoop ek wen jou – ‘n Belenis in ‘n leeftyd! Kan drome in werlikheid verander – ons sal moet wag en sien!

    Hou al lankal die winkels dop om te sien wanneer kom die nuwe Sarie in. Volgende week sal dit die eerste tydskrif in my inkopie trollie wee.

  • Johlene Lourenco

    Dit is 4 jaar gelede wat ek laas ‘n vakansie gehad het. Ek werk vir myself en kon nie tyd afknyp met die sukkelende ekonomie nie en moes harder as ooit werk net om kop bo water te hou. Hoe wonderlik sal so ‘n vakansie nie wees nie. Goed vir siel en liggaam.

  • TC

    ? Wat kan ek se. Hoop maar ek kan dalk eendag my vakansie wen.
    Dankie vir n puik tydskrif, ongelukkig kan ek dit net aan-lyn lees.

  • Annette Engelbrecht

    Ja ek dink as die vraag van wie wil met vakansie gaan dan word da nie stilte verwag nie.
    Ok ja ek is ook een wat graag met n vakansie wil gaan ek werk Maandag tot Maandag van 8H00 tot 6H00 ja werk hard ma het ook nie die geld om met vakansie te gaan nie.
    Ja ek sal skree van blydskap as ek n vakansie gaan wen

  • Annette Engelbrecht

    Ja ek dink as die vraag van wie wil met vakansie gaan dan word da nie stilte verwag nie.
    Ok ja ek is ook een wat graag met n vakansie wil gaan ek werk Maandag tot Maandag van 8H00 tot 6H00 ja werk hard ma het ook nie die geld om met vakansie te gaan nie.
    Ja ek sal skree van blydskap as ek n vakansie gaan wen

  • Sophia Ras

    Die wonderlikste plek om jouself weer te vind. Uitgerus terug te keer. Daarna dit met die mense wat nog nie daar was nie, jou ondervinding te deel.

  • Pieter van zyl

    mmmmm, staar maar net na sulke mooi, ontspannende plekke, miskien,,,net miskien,,kan ek ook eendag tyd daar deur bring,,sal maar my lippe aflek vir so n geleentheid.haha

  • Jeannette Venter

    Wat ‘n wonderlike wegbreek buite die grense van SA! Ons is nou 10 jaar getroud en was nog nooit buite SA met vakansie nie. Wonderlike prys!!

  • Anel

    n Enkel ma het ook n wegbreek nodig! Hoop ek is "the lucky one"

  • Liana van der Schyf

    Dit klink na ‘n hemelse ervaring – kan maar net droom van so iets!!!! Ek hoop ek is die gelukkige een.

  • Magdel Du Toit

    My hart het n wegbreek so nodig!!

  • Johan Brink

    Zambië is my hartsplek. Sal SOOOOO graag daarna toe wil gaan!!!

  • Jacky Louw Walvisbaai Namibië

    Ek kyk al van laasjaar af met lang oë na die fotos van die Rouvos. Totaal in n ander klas! Ai die nostalgie van n trein… Voer my terug na klomp jare gelede. Die reuk van die leer slaapbanke, n milkshake in die eetsalon, die " bedding" omie se tik tak teen die kompartementdeur en ouma se waarskuwende gil dat ons tussen die waens se koppelings gaan inval. Ek hoop dat ons Namibiërs ook mag deelneem aangesien die sms e nie werk nie. Dit sal darem n lekker meevallertjie wees aangesien die kompetisie op my verjaardag trek.

  • Hanlie

    Ons probeer boer en kan nie dink aan vakansie nie.HELP!!!!!!!!!!

  • Danielle

    Wegbreek na Zambia…Die vakansie klink so’s sonskyn in my ore. Ek het 15 jaar van my lewe in Holland gebly, maar het terug Suid Afrika toe getrek, terug na my geboorteland. Ek sal die vakansie so wardeer, die warm weer (wat mens in Holland GLAD NIE gehad het nie, selfs nie in die somermaande nie). Ek bly nou sinds begin 2009 weer in Suid Afrika. Geniet elke oomlik, dis my land my home country. Ek het self nog nooit meer van Afrika ervaar nie as van Suid Afrika, aangesien ek 6 jaar oud was toe my ma’ll Holland toe getrek het. Dit lyk na ‘n challenge om die andere Afrika land te besoek en net als wat anders te ervaar met iemand wat na aan my hart is!

  • Felicity Smitsdorff

    Ek het net een word. Asseblief?

  • Marie rheeder

    tydEk die moegste seerste vrou wat deur n baie moeilike gegaan het verdien hierdie wegbreek wen. Vrede en liefde vir jou wie jy ookal mag wees.

  • Elize van Wyk

    Dit lyk so fantasties het nog altyd net gedroom van so vakansie

  • Loreen Robertson

    As pensionaris is ‘n vakansien net ‘n droom vir my, Ek was meer as tien jaar laas met vakansie en dit was nadat ek met borskanker gediagoneer was. Genadiglik is ek sover skoon maar ‘n wegbreek saam met Rovos Rail sal wonderlik wees en my dag, week, maand en jaar maak. Dankie vir ‘n wonderlike insigewende tydskrif wat my altyd op die hoogte hou van alles.

  • elaine eksteen

    hallo mag ek weer hierdie kompitisie wen. het al voorheen van sarie se kompitisies gewen en dit was onvergeetlik. ek het dit weer so nodig met al die siektes in die familie

  • Ingrid Bodenstein

    Ek was in 2005 laas bevorreg om op vakansie te gaan. Het ‘n vakansie gewen, maar my seun is verkrag in ‘n plek van veiligheid en so het ek die vakansie verloor.