• KARIN

    HI, Is ek te vroeg of te laat vir die? Mal oor my katte en dit sal jammer wees as die gemis het! Alhowel die datum sê Oktober 2012 – ek is dalk vroeg??!!

  • Lou-Ann van SARIE

    Hi Karin, die kompetisie hardloop nog tot Woensdag. Skryf gerus in!

  • Joey Grundling

    Sarie is wonderlike tydskrif en dankie vir wonderlike kompetisie

  • Celeste

    Sarie – so eg Afrikaans. So steilvol! Gek oor Nataniel. My gunsteling tydskrif, verseker!

  • Karin

    My Katjies sal so bly wees as ek die vir hulle wen!

  • Harry Sally Behrens

    Hallo, Dis Harry en Sally Behrens wat hier tik. Ons mens – ma , Karin,is nie nou voor haar rekenaar nie, nou is ons bietjie op die internet. Ons kry nie baie kans nie, want sy werk die hele dag op haar rekenaar. Sy sê ons mag nie op die laptop loop of lê terwyl sy tik of werk nie –GMFFFF – verbeel jou. Ons wil net baie dankie sê vir die goeie ooms en tannies wat ook lief is vir dierkinders en so kompetisie vir ons ook hou. Ons hou al ons tone vas dat ons ook lekker gaan eet.