kate
Wen

Kies klere vir Kate en jy kan wen!

Die koninklikes was nie net groot nuus tydens die koningin se diamant-jubileum nie, maar ook gróót modenuus! Daar is nie ‘n voet verkeerd gesit nie, maar dis weer Kate wat ons aandag getrek het met haar slim modekeuses.

As jy dié styl-ikoon kon aantrek, wat sou jy uit die sarie.com-winkel kies? Vul die kompetisievorm hier onder in en jy staan ‘n kans om 25%-afslag te kry vir jou volgende sarie.com-kopie.

Sluitingsdatum: Teen 2 nm op Woensdag 13 Junie 2012

  • Isabelle Kotze

    Ek dink Kate sal pragtig lyk in daardie nommertjie.

  • estelle johnson

    MY keuse is stylvol en sal Kate soos ‘n handskoen pas.

  • Johlene Kruger

    Hierdie jas sal vir Kate perfek pas.

  • Joeline

    Eenvouding en tog so stylvol!

  • Jennilee Sale

    Kate is stylvol…haar klere drag is on opgesmuk en eenvoudig maar classic…die rok wat ek gekies het is so reg in die kol vir haar

  • Mariana

    Kate is stylvol in alles wat sy dra! Enige iets sal haar perfek pas!!

  • Anita Reyneke

    Kate is baie stylvol en haar kleredrag is baie klassiek aangedrewe. Sy’s PRAGTIG!!!!!!!!

  • Zeta Strydom

    Kate sal mooi vertoon in die mari Peplum-baadjie. Sy is lank en slank met ‘n pragtige dun middeltjie.