Mooirivier

Kry 60%-afslag by die MODITLO RIVER LODGE met dié SARIE-aanbod

Aan die oewer van die Nbesi-rivier lê die Moditlo Private Game Reserve. Die Bosveld-reservaat se naam beteken plek van die olifant, en in die meer as 14 000 ha ongerepte natuur kan besoekers hulle verlustig in dié wêreld se verskeidenheid plante en diere. Die Moditlo River Lodge is in die hart van die Blue Canyon-bewaargebied, naby die Krugerwildtuin. Die Lodge bied luukse-verblyf met al die moderne geriewe en gereelde wildkyk-ritte.

Wanneer jy bespreek, gebruik die KODEWOORD: SARIE om vir die 60%-afslag in aanmerking te kom.

En kyk wie het ook al daar gekuier! Die Mooirivier-sterre en paartjie Bouwer Bosch en Leandie du Randt het al by dié lodge uitgespan.

FOTO: Instagram  @bouwerbosch

FOTO: Instagram @bouwerbosch

FOTO: Instagram  @bouwerbosch

FOTO: Instagram @bouwerbosch

Vir meer inligting, besoek www.moditlo.com

So lyk dit wanneer Moditlo River Lodge sy gaste met skemerdrankies inwag

So lyk dit wanneer Moditlo River Lodge sy gaste met skemerdrankies inwag

Die luukse hoofsitkamer by die Moditlo River Lodge

Die luukse hoofsitkamer by die Moditlo River Lodge