Wen

Matrieks 2012: Skryf nóú in!

Vir die derde jaar in ‘n ry, soek SARIE die land se mooiste matriekafskeidrok! En al ons Facebook-fans kan help kies aan die wenner!

[box:full:grey:both]

HOE SKRYF JY IN?

[/box]

* Klik om na SARIE-Facebookblad te gaan. As jy nog nie voorheen die SARIE-Facebookblad ge’like’ het nie, sal jy dit nou moet doen.

* Matrieks 2012, klik op ‘skryf in’ om jou enkele foto op te laai. Jy kan net een foto oplaai – so maak seker dat jy die regte een kies voor jy inskryf.

* Vertel ons ook bietjie meer oor jou rok – wat was jou inspirasie, wie het dit vir jou ontwerp/gemaak?

* Deel jou inskrywing met jou Facebook-vriende sodat hulle vir jou kan stem!

* ONTHOU: Die sluitingsdatum vir die inskryf sowel as die stemmery is 30 November 2012 om middernag. Lees die wedstrydreëls ook hier.

[box:full:grey:both]

HOE KAN JY STEM?

[/box]

* Klik hier om die lys inskrywings te sien en te stem. Of dalk het iemand haar inskrywing via Facebook met jou gedeel.

* ONTHOU: Jy kry een stem per dag!



  • Karin

    Jippie! Ek is bly daar is weer so ‘n kompetisie! Ek geniet dit elke jaar baie!

  • AMANDA

    Nou wat van die seuns? Hoekom kry hulle nooit ‘n beurt nie?

    Hoekom hou julle nie eerder ‘n "Mooiste Paartjie" wedstryd nie?

  • Bianca

    Ek kry nie ingeskryf nie! Die link wat jul gee werk nie!

  • Michelle Kotze

    Sukkel om in te skryf. Link wil nie werk nie.

  • Nadia Gouws

    Ek kry nie my foto op facebook gelaai nie, hy bly se "image upload failed."

  • Carien Kotze

    Ek wil VREESLIK graag stem, maar niks gebeur. Werk julle links???

  • Trudie

    Dit is nou Vrydag 30 Nov 22:40 en nie meer moontlik om vir die matriekafskeidrok te stem nie……