Wen

SA se beste melktert

Gesoek

SA se beste melktert. Stuur jou resep na sariekos@sarie.com met foto aangeheg (300dpi). Sluitingsdatum vir inskrywings 30 Januarie 2009.

Wedstrydreëls:

  1. Die resepte sal deur SARIE KOS getoets word en ’n paneel beoordelaars sal die wenners aanwys.
  2. Die wenners sal telefonies in kennis gestel word en hul resep en foto sal in ’n latere uitgawe van SARIE KOS verskyn.
  3. Die beoordelaars se beslissing is finaal en geen korrespondensie sal daaroor gevoer word nie.
  4. Deur aan die wedstryd deel te neem, gee lesers toestemming dat hul resep en foto in SARIE KOS verskyn.

Deur aan die wedstryd deel te neem, stem jy in om van tyd tot tyd sekere promosie-korrespondensie van SARIE te ontvang.